6 On Acacia Guesthouse & Annex
- Kapasiteit: 34 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Acacia-weg 6, Bedfordview, 2008, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
6 On Acacia Guesthouse & Annex is in Bedfordview en bied 'n verskeidenheid kamers waarvan gaste kan kies.
Daar is 'n wye verskeidenheid van kamers om te van te kies: gesinskamers, kamers met koninggrootte-beddens en kamers met koningingrootte-beddens.
Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix, 'n DVD-speler, WiFi, yskassie met 'n verskeidenheid drink en eetgoed te koop, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar vir sakereisigers.
Kinders van alle ouderdomme is welkom. Troeteldiere is ook welkom, mits dit vooraf gereël word.
Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
6 On Acacia Guesthouse & Annex is 11 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en Bedfordview bied verskeie winkelsentrums, vermaakvenues, restaurante, die Bruma Lake-vlooimark en die gewilde Plaas Gillooly's.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Acacia-weg 6, Bedfordview, 2008, Gauteng
- Gaste dink 6 On Acacia Guesthouse & Annex het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bedfordview Germiston Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 34 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Acacia-weg 6, Bedfordview, 2008, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom