6 On Capella Guesthouse
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Capellaweg 6, Solheim, Germiston, 1401, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R595 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
6 On Capella Guesthouse is in Solheim, Johannesburg geleë en bied uitsigte oor Johannesburg se middestad en Sandton.
Daar is 3 kamers: 'n Koninginkamer, 2-enkelbedkamer en Koningkamer. Die Koninginkamer deel 'n badkamer wat beskik oor 'n bad en stort met die 2-enkelbedkamer. Die Koningkamer en 2-enkelbedkamer word met 'n deur geskei en dié kamers kan op versoek saam bespreek word vir 'n gesin van 4. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Daar is 'n gemeenskaplike sitarea, koffiehoekie en ontbyt is ingesluit. Daar is ook 'n patio met 'n uitsig oor die stad en 'n swembad. Parkeerplek is beskikbaar.
6 On Capella Guesthouse is net 12 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en bied maklike toegang tot die N3, N13 en R24.
Vervoer vanaf die lughawe na die gastehuis kan gereël word teen 'n ekstra fooi.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Capellaweg 6, Solheim, Germiston, 1401, Gauteng
- Gaste dink 6 On Capella Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Solheim Fishers Hill Germiston Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Capellaweg 6, Solheim, Germiston, 1401, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom