6 On Capella Guesthouse
Opsomming van Resensie
Mimi V - Feb 2020
Gemiddeld
Ons het nie die kamer gekry wat ons bespreek het en voor betaal het nie.
6 On Capella Guesthouse's terugvoer
Hi Mimi. Ons as eienaars was nie bewus hiervan nie. Julle moes definitief nie in die kamer met die gedeelde badkamer gebly het nie. Het julle dit met die bestuur opgeneem toe julle daar was. Ons sou julle met liefde geskuif het na ons ander gastehuis.
Ons vra om verskoning vir die ongerief, daarom wil ons vir julle aanbied om weer by ons te kom bly, gratis natuurlik, sodat julle ons ware gasvryheid kan ervaar.
Groete,
Natalie
Shantel B - Jan 2020
Gemiddeld
Desiree and Bonnie are the best hosts ever.
Bontle K - Des 2019
Gemiddeld
Baie warm plek om te bly.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Very warm place to stay in.
I had very warm and good stay.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Denise M - Des 2019
Gemiddeld
Pragtig, netjies en waarde vir geld.
Bheki D - Mei 2019
Gemiddeld
I found it very good. Will recommend to anyone. Capalla guesthouse suits anyone.
Khanyisile M - Feb 2019
Gemiddeld
The place is nice and clean.
Jeanne D - Aug 2018
Gemiddeld
Goed.
Paul H - Jul 2018
Gemiddeld
Perfect in every way!
Reinhardt C - Mei 2018
Gemiddeld
Gemaklikheid en rustigheid in Germiston.
Nomkhosi M - Mrt 2018
Gemiddeld
We had an excellent stay.
6 On Capella Guesthouse's terugvoer
Thank you for the great review! You are welcome at any time!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Capellaweg 6, Solheim, Germiston, 1401, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom