6 On Grand

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

6 on Grand bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte selfsorgwoonstel op 'n woonerf in Chantecler, Durbanville. Die ligging is ideaal vir reisigers wat graag die Kaapse Wynlande wil verken.

Die woonstel het 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en 'n eetarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel en die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n binnehofstoep met meubels. Gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek.

Die perseel is 30 minute se ry van die Kaapse middestad en Kaapstad Internasionale Lughawe af. Die ligging bied toegang tot skole, hospitale, die Kaapse Wynlande en winkelsentrums. Gaste kan pragtige uitsigte op die Bolandse berge en pragtige sonsopkomste in die verte bewonder.

Slaapplek

'n Bespreking by 6 On Grand sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 6 On Grand gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za