6 on Kloof
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kloofstraat 6, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
6 on Kloof bied verblyf in Bredasdorp en is 'n gasvrye wegbreek- of oorslaapplek onderweg na verskeie bestemmings in die Overberg soos De Hoop Natuurreservaat en die suidelike punt van Afrika.
Hierdie unieke 1920's-opstal is in 2014 opgeknap om eertydse bekoring en die luukshede van vandag by mekaar uit te bring.
Verblyf is beskikbaar in Standaard Tuinkamers wat elkeen 'n privaat patio het en Klassieke Kamers in die meenthuis met houtvloere en hoë plafonne. Die kamer het elk slaapplek vir 2 gaste en het ’n en suite-badkamer, DStv, gratis WiFi en het beperkte selfsorggeriewe.
Ontbyt word in die eetarea of op die herehuis se stoep bedien. Beperkte kamer-ontbytopsies is beskikbaar. Daar is 'n groot tuin met braaigeriewe, ’n plonspoel, veilige parkeerplek en vriendelike personeel wat vir die perfekte wegbreek sal sorg.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kloofstraat 6, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink 6 on Kloof het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bredasdorp Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kloofstraat 6, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom