Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Pack

Nostra
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Nostra het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer. Handdoeke word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe is ingesluit en 'n bed-en-ontbyt-opsie is ook teen 'n ekstra koste beskikbaar. Beide die alleenstaande eenheid en die 2 kamers, Gentoo en Nostra, lei na die pragtige tuin. Nostra en Gentoo het toegang tot 'n speelkamer met 'n TV met DStv, 'n pooltafel, tafelvoetbal en speletjies in die hoofhuis, en as die alleenstaande eenheid saam met hierdie kamers bespreek word, is die speletjieskamer ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gentoo
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Gentoo het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer. Handdoeke word voorsien. Nostra het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer. Tee- en koffiemaakgeriewe is ingesluit en 'n bed-en-ontbyt-opsie is ook teen 'n ekstra koste beskikbaar. Beide die alleenstaande eenheid en die 2 kamers, Gentoo en Nostra, lei na die pragtige tuin. Nostra en Gentoo het toegang tot 'n speelkamer met 'n TV met DStv, 'n pooltafel, tafelvoetbal en speletjies in die hoofhuis, en as die alleenstaande eenheid saam met hierdie kamers bespreek word, is die speletjieskamer ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Grace en Meermin
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofhuis het 2 slaapkamers, Grace en Meermin. Grace is die hoofslaapkamer en het 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer. Meermin is die tweede slaapkamer en het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n oopplan-kombuis, -ontbythoekie en -sitarea. Die kombuis is met 'n mikrogolf, vierplaatstoof, oond, yskas-vrieskas, drankie-yskas, ketel, broodrooster, toebroodjierooster, braaigeriewe, 'n braairooster, braaibak, braaitang en eetgerei toegerus. Die ontbythoekie het plek vir 6 en die sitarea het 2 banke, asook 'n leunstoel. Dié area het ook 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. WiFi word voorsien. Die pragtige tuin het skaduryke areas om in te sit en die voëls te geniet. Dit het ook 2 braaiplekke wat gebruik kan word, afhangende van die wind waai. Daar is ook 'n Webber. Buite is daar tafels, stoele en sambrele.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heuningweg 6, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50c1dda4405ece4a5af801005b06bfed4508f8edb3c3971560f291fe86223fa78a3988286bea0fad0785c0161e8ef4a83c91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 6 Heuning Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.804916 20.054825
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem