LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 6 Rhodes Avenue | LekkeSlaap
+13

6 Rhodes Avenue

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rhodes-laan 6, Universiteitsoord, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

6 Rhodes Avenue is 'n elegante, kunstige selfsorghuis in die Universiteitsoord. Die kenmerkende blou heining omraam die pragtige, welige tuin. Daar is 'n ook 'n stoep, en die huis bied toegang tot 'n privaat binnehof en 'n dek-area.

6 Rhodes Avenue is perfek vir paartjies, gesinne of sakereisigers, en dis net 20 minute vanaf die lughawe en die middestad. Oorkant die pad is daar 'n MyCiTi-bushalte.

Dié huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en 'n -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. In die badkamer is daar 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware in. Die eetarea het 'n groot houttafel en die sitarea bied 'n uitsig oor die see en die hawe. Beperkte WiFi en DStv is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n binnehof-area met 'n Weber-braai. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 6 Rhodes Avenue sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 6 Rhodes Avenue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Rhodes-laan 6, Universiteitsoord, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
  • Gaste dink 6 Rhodes Avenue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rhodes-laan 6, Universiteitsoord, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9CbLTuzUtIF3Ttw4rEguxY8okpHCDhMUmhdl2ATeVPOErSsC1L?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 6 Rhodes Avenue University Estate 7925 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.937582197724 18.449425364418
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!