6 Sunrise Beach
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R650.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Dit is 'n residensiële kompleks met 'n geen-geraasbeleid.
Ons akkommodeer nie besprekings vir gaste onder die ouderdom van 25 nie. Minstens 1 persoon in die groep moet ouer as 25 wees.
'n Skoonmaakdiens van 1 uur is beskikbaar van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit. Hierdie skoonmaakdiens sluit beddens op, skoonmaak van badkamers en braaiers, en vee en opvee van alle vloere, maar sluit nie skottelgoed in nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
35 North Beach Road, Westbrook, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang