LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 602 Zeezicht | LekkeSlaap
+36

602 Zeezicht

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard 30, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R825 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

602 Zeezicht is 'n bekoorlike woonstel vir 4 in Blouberg en dit bied 'n uitsig oor die see en op Tafelber. Dis oorkant die pad van die strand geleë.

Die woonstel is smaakvol versier en het 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad en stort en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n klein skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n wasser-droër. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel met sitplek vir 4 gaste geniet en in die sitkamer met 'n TV met DStv en 'n pragtige berg- en see-uitsig ontspan.

Rook is verbode in 602 Zeezicht en veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Gaste kan van die gemeenskaplike braai-area, swembad en grasperk gebruik maak.

Die woonstel is 'n entjie se stap vanaf verskeie restaurante en 25 km vanaf die V&A Waterfront, Tafelberg en Kirstenbosch. Kaapstad bied verskeie strande, besienswaardighede en doendinge. Daar is ook talle wynplase.

Slaapplek

’n Bespreking by 602 Zeezicht sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir 602 Zeezicht
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Beach Boulevard 30, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 602 Zeezicht het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R825
per nag (plek vir 4)
Vanaf R825
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard 30, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8NbzzEplkvjFb26aqMgDyR9VQ6s2PAwt5jIEu0q7cxYsGIhyos?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R825  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 30 Beach Boulevard Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.818231832029 18.474827899406
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!