603 Doverhurst

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

603 Doverhurst is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Seepunt. Dié woonstel is ideaal geleë, net 'n pragtige entjie se ry vanaf al die besienswaardighede aan Kaapstad se Atlantiese Seekus.

Die woonstel is op die boonste vloer en het 3 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-leefarea, en 'n gaste-toilet. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en elke badkamer het 'n stort of bad. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n Nespresso-koffiemasjien. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, en 'n tuimeldroër.

Die eetarea is langs die sitarea en het 'n eetkamertafel met 8 stoele. Daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar. En die leefarea maak oop op 'n balkon met 'n luisterryke uitsig oor die omgewing en die oseaan in die verte.

603 Doverhurst het 2 kelderparkeerplekke en is lekker naby die winkels, restaurante, kroeë, en ander geriewe in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by 603 Doverhurst sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 603 Doverhurst gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za