LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 603 L'Escalier Cabanas | LekkeSlaap
+27

603 L'Escalier Cabanas

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 7, 603 L'escalier, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 220 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

603 L'Escalier is in die gewilde vakansiebestemming Amanzimtoti aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Ons bied gehalte-verblyf vir jou volgende gesinsvakansie. Die woonstel het 'n lieflike balkon wat oor die warm Indiese Oseaan uitkyk.

Die eenheid het 3 slaapkamers en bied slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy sal benodig vir selfsorgverblyf. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n groot platskerm-TV met 'n OpenView-dekodeerder.

Die woonstel word beveilig deur geslotekringtelevisie-kameras, afstandbeheerde toegang en 'n sekuriteitswag. Jy het ook gebruik van 'n kelderparkeerplek en veilige, onbespreekte parkeerplekke. Gaste het toegang tot 2 swembaddens in die kompleks en daar is maklike toegang tot die strand vanaf die agterkant van die gebou.

Die gasvrou, Portia, sal daar wees om jou te ontvang.

Doendinge in die omgewing sluit die voëlreservaat, Splashing Water World en die ILanda Wildreservaat in. Jy kan ook gaan visvang, walviskyk, kanovaart, gholf speel, perdry op die strand, ysskaats, skubaduik en rolbal speel.

Ons is slegs 28 km vanaf Durban waar jy besienswaardighede soos uShaka Marine World, Suncoast Casino en die Pavilion Mall kan besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by 603 L'Escalier Cabanas sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 7 resensies vir 603 L'Escalier Cabanas
Netheid
3.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Kusweg 7, 603 L'escalier, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 603 L'Escalier Cabanas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R1 220
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 220
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 7, 603 L'escalier, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1ZmI1MzY1LWFjYWItNDI2Ni05OTFjLTg1YzYzZGMxZDIyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 220  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 7 Beach Road 603 L'escalier 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -30.057244193683 30.883672093324
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!