Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

603 Oyster Schelles

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse-weg 2, 603 Oyster Schelles, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

603 Oyster Schelles is 'n selfsorgwoonstel op die sesde verdieping in die veilige Oyster Schelles-kompleks in Umhlanga Rocks. Die Oyster Schelles-kompleks bied 2 gemeenskaplike swembaddens met braaigeriewe en aangewese piekniekplekke in die gemeenskaplike tuine.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is lugversorging in al die slaapkamers.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is gratis WiFi.

Die sitkamer het deure wat na 'n groot onderdakbalkon lei met buitemeubels en 'n lieflike uitsig oor die see en die Oyster Pearl- en North Shore-woonstelle.

Daar is direkte toegang tot die strand van die perseel af. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 603 Oyster Schelles sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 174

Jaar gelys 12

Ligging

  • Lighthouse-weg 2, 603 Oyster Schelles, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse-weg 2, 603 Oyster Schelles, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC2VIJtUnimuzREFGvOGVxNN8a56MexIM8WTLAMcszVexPplzUF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 6) 2 Lighthouse Road 603 Oyster Schelles 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.728610735723 31.085859151976
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem