Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

604 Ballito Manor

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation-weg 102B, Manor View 604, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

604 Ballito Manor bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle tweeslaapkamerwoonstel met 'n lieflike see-uitsig. Dis op die sesde verdieping van die Ballito Manor-strandfrontkompleks in Ballito en in 'n rustige doodloopstraat met toegang tot Willard-strand. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en bied ontvangsareas en hysers tot die sesde verdieping.

Dié woonstel bied 'n strand- en see-uitsig sowel as Travertine-teëls, vlekvrye staalafwerkings, elektroniese toerusting en luukse meubels. Die woonstel beskik oor 'n voorportaal, oopplan-kombuis, sitkamer, eetarea, gastetoilet, en 2 en-suite slaapkamers met met 'n stort en bad in elk. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het ook 'n bidet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n opwaskamer en 'n ontbyttoonbank. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, 'n sitarea met 'n LCD-TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel het vinnige, onbeperkte WiFi. Die leefarea het die hoofslaapkamer lei na 'n stoep vanwaar 'n see-uitsig geniet kan word. Die woonstel het ook ingeboude kaste met klerehangers, 'n kluis in die hoofslaapkamer, lugversorging regdeur die woonstel, 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en gasbraaigeriewe op die stoep.

Gaste het toegang tot dubbelkelderparkeerplek. Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit en kringtelevisie-kameras regdeur. Die gemeenskaplike swembad is omhein en daar is ingeboude braaigeriewe by die swembad. Gaste moet asb. hulle eie strandsambreel en strandhanddoeke saambring. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.

Slaapplek

’n Bespreking by 604 Ballito Manor sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir 604 Ballito Manor
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Compensation-weg 102B, Manor View 604, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 604 Ballito Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation-weg 102B, Manor View 604, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVpknjNWy3Siq79lxO4VedjDFzrBcxna8p2n1AFe17Sid2ryK3o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 102B Compensation Road 604 Manor View 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.532132357924 31.222720495701