6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 74 Lagoon Drive, Bermudas, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
604 Bermudas bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike drieslaapkamerwoonstel met 'n see-uitsig op die Bermudas-strandfront in Umhlanga. Die kompleks bied toegang tot Umhlanga se promenade, strand en restaurante.
Die woonstel is smaakvol versier en beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Dit bied ook toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die see en die strand. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers maak van 'n gastebadkamer met 'n stort en 'n bad gebruik.
Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea, asook 'n klein kroegarea. Die sit- en kroegarea bied toegang tot 'n balkon waar gaste die pragtige see-uitsig kan geniet. Dit is die ideale plek om met 'n skemerkelkie te ontspan. Daar is 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die sitarea het 'n TV met DStv en daar is lugversorging in die woonstel.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en daar is ondergrondparkeerplek. Die woonstel word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 251
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 74 Lagoon Drive, Bermudas, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 604 Bermudas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
74 Lagoon Drive, Bermudas, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang