Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

61 Hartenbos Landgoed

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed 61, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

61 Hartenbos Landgoed is 'n lieflike dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis in Mosselbaai in die Wes-Kaap.

Die vakansiehuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 3 slaapkamers met dubbelbeddens en die laaste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea. Elke badkamer het 'n bad of stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus en het 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitarea en 'n slim-TV. Daar is ook 'n kuierarea met sitplek en 'n ingeboude braai.

Die huis bied ook onderdakparkeerplek met 24 uur-sekuriteit. Die nabygeleë aktiwiteite sluit visvang, bergfietsry en wynproe in.

Slaapplek

’n Bespreking by 61 Hartenbos Landgoed sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir 61 Hartenbos Landgoed
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Christo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 8

Ligging

  • Hartenbos Landgoed 61, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink 61 Hartenbos Landgoed het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed 61, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4847035f9815bda05bb73dddf4e3a59e2105eb0c7aeabb1a26f5f89938e25a4e1c97a03af61f4a55aab9ca33d526c4e5d43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 61 Hartenbos Landgoed Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.11420010175 22.117442948361
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem