Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

61 Helene Steyn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helene Steyn-rylaan 61, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R10 500 per nag, vir 15 mense

Beskrywing

61 Helene Steyn bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Stilbaai wat met skouspelagtige see-uitsigte spog. Die huis bied maklike toegang tot die strand, is 'n kort entjie se ry vanaf besienswaardighede in die area en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige seewegbreek.

Dié huis bied slaapplek aan 15 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Beide slaapkamers is op die boonste verdieping met en suite-badkamers wat 'n bad of stort het. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Gaste in die slaapkamers deel 2 badkamers wat 'n bad of stort het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en 'n oond toegerus, en daar is 'n toonbank met stoele. Die opwaskamer het 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea bied see-uitsigte en het 'n etenstafel, gemaklike sitkamerstel, 'n TV met DStv en 'n ingeboude braai-area.

Buite die huis is 'n houtdek met 'n tweede ingeboude braai-area, gemaklike sitplek en 'n buitesitplek.

Slaapplek

’n Bespreking by 61 Helene Steyn sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Helene Steyn-rylaan 61, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 500
per nag, vir 15 mense
Vanaf
Vanaf R10 500
per nag, vir 15 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helene Steyn-rylaan 61, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc5f8330a338dbec1259dcc17ab710741cc4b5f72dcaf01f90607a799f926cb6c416b2d189c4eb5b793a122992b0d4cd860b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 500 per nag, vir 15 mense 61 Helene Steyn Drive Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367812998378 21.444400705361
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem