LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 61 on Camps Bay Guesthouse | LekkeSlaap
+102

61 on Camps Bay Guesthouse

23 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 23 resensies vir 61 on Camps Bay Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mark R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, sal beslis weer teruggaan en personeel baie vriendelik en behulpsaam gewees.

By ons aankoms is ons vriendelik verwelkom en ons kamer gewys. Baie lekker gebly sal beslis weer teruggaan en personeel baie vriendelik en behulpsaam gewees. Ons was vir 'n langnaweek daar en dit was vir ons baie sentraal geleë tussen die stad en Houtbaai.

Christo G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, pragtige uitsig van die kamer af.

Baie netjies en skoon kamer met 'n mooi uitsig. Dit was vreeslik warm en die dakwaaier het nie rêrig gehelp nie, sou 'n Aircon meer waardeer het. Die TV was 'n teleurstelling, kon net 2 channels van DStv sien. Ons was net 1 aand daar so was goed en lekker, maar sal nie langer as dit wou bly nie. Vir 'n 3ster plek het ek meer verwag.

Paul K - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Paul K
Besigheidsreis

Nie heeltemal tevrede.

Ek was eintlik teleurgesteld in wat die kamer bied. In die badkamer was daar nie seep, shampoo, room, stortkeppie ensovoorts wat standaard is by ander gastehuise. In die kamer was daar net koffie en tee. In gastehuise wat baie minder kos is daar darem melk, rooibostee en cappucinnos ook. Die volvloertapyt in die kamer het al beter dae gehad en is sommer ingelas.

Gerhard K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf in Kampsbaai.

Uitstekende ligging en ook see-uitsig. Die kamer is bietjie warm in die somer (geen lugreëling), en verkeer kan bietjie raas in seisoen, maar dit is gerieflik vir 'n paartjie wat Kampsbaai wil verken. Baie vriendelike personeel.

Louise G - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G

Baie vriendelike personeel in 'n gerieflike ligging.

Die personeel was baie vriendelik en die huis is baie gemaklik en baie gerieflik geleë.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very friendly staff in a convenient location.

The staff were very friendly and the house is comfortable and very conveniently situated.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johnny M - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johnny M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place, pity had one DStv channel and bad signal.

Excellent place, beautiful view and wonderful friendly people. Enjoyed my stay.

Nelia N - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike kamers met heerlike ontbyt.

Ruim kamers, mooi uitsig. Genoeg parkering. Vroeg oggend bietjie geraas van ander gaste en die deurklokkie. Ontbyt heerlik. Goeie diens van personeel.

Leana M - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kampsbaai op sy beste.

Uitstekend ligging. Meestal net buitelandse toeriste maar baie lekker verblyf. Veilige parkeerplek van die straat af.

61 on Camps Bay Guesthouse's terugvoer

Dear Leanna

Thank you for reviewing our property .It is heartwarming to hear that you had a wonderful stay with us at 61 On Camps Bay Guesthouse. .
We look forward to seeing you in the future .

Kind Regards
61 On Camps Bay

61 on Camps Bay Guesthouse
Maartin O - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maartin O
Saam met eggenoot / lewensmaat

A quick but comfortable stay.

Limited beach view (from our room) and bathroom can do with some updating/renovation but customer care is of a high standard!

61 on Camps Bay Guesthouse's terugvoer

Dear Guest

Thank you for taking time to review 61 On Camps Bay .It is heartwarming to hear you had a short but wonderful stay .
Hope to see you in the near future .

Kind Regards
61 On Camps Bay

61 on Camps Bay Guesthouse
Maryanne A - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryanne A
Saam met eggenoot / lewensmaat

The location of the B&B is excellent and it was very comfortable.

We will certainly be back!

Cathy L - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy L
Besigheidsreis

Die diens was uitstekend!

Goeie waarde vir geld.

Alexander F - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alexander F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het net daar geslaap en ontbyt geniet.

Baie vriendelike mense wat flinke diens lewer. Heerlike ontbyt. Baie skoon en netjies. Sal weer daar gaan bly.

Bernice T - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Bernice T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het gevra vir 'n ekstra kombers - en daar was nie.

Ons handdoeke was dunner as 'n afdroogdoek en ons was vroegoggend wakker gemaak deur die bure se stortwater en toilet en toe was ons stortwater koud.

Arista B - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arista B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vier nagte in die B&B spandeer vir 'n wegbreek.

Uitstekende uitsig! Lekker ontbyt. Goeie ligging.

Cindy T - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

61 on Camps Bay is a fantastic establishment,where its a night or a week stay. Really an awesome place

61 on Camps Bay was the cherry on the top to our unforgettable 10th wedding anniversary. The friendliness and assistance received from the moment I booked to our departure was outstanding. Compliments to the kitchen staff for a fabulous meal. One thing is for sure, they'll be seen more of us really soon.

Anton D - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en baie mooi.

Baie goeie diens. Sal definitief weer gaan!

Rian J - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rian J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was heel basies, kamer kleinerig, matras bietjie hard, uitsig mooi, ontbyt standaard.

Relatief duur, maar dis Kampsbaai! Kamer en badkamer klein maar gerieflik, lekker kuierstoep buite met uitsig op see in verte. Personeel baie vriendelik, ontbyt heel standaard maar smaaklik.

Obakeng P - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Obakeng P

We totally loved our stay here

While here we made tons of memories. Tamara, Yvonne and the rest of the staff, thank you!

Cara M - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cara M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike gasvryheid met 'n lieflike uitsig oor Kampsbaai!

Ons sal 61 on Camps Bay Drive definitief aanbeveel.

Lynette S - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamers, lieflike diens en lekker ontbyt!

Wonderlik!

Vicky V - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik en die uitsig was fantasties.

Ek sal 61 on Camps Bay Drive vir enige een aanbeveel. Daar is 'n uitsig van Tafelberg en die see. Ek sal weer daar gaan bly. Die diens en ontbyt is fantasties en die kamers is baie skoon.

Alida D - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D

Ons het 'n lieflike uitsig oor die see gehad. Ons het so lekker op die balkon gesit

Ek sal definitief 61 on Camps Bay vir enigiemand aanbeveel. Ons het baie lekker gebly en die ontbyt was uitstekend. Die eienaar en ontvangsdame is altwee uiters vriendelik en behulpsaam.

Jenny B - Feb 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B
Saam met vriende

Everything that was needed.

We had a lovely stay, beautiful view, and a good comfortable bed with clean linen and nice pillows. Breakfast was nice, and the staff friendly. I would certainly recommend.

Vanaf R2 190
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 190
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 190
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Camps Bay-rylaan 61, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8UHNp5MAdxW6rFHyE7fVYWDoaJwKZn9IOxc26IyUBfxXrPrdZZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 190  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 61 Camps Bay Drive Camps Bay 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -33.959001198932 18.378557860852
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!