Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

61 on Suikerbossie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbossie-rylaan 61, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 111 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

61 on Suikerbossie is 'n pragtige en ruim selfsorg-vakansiewoonstel op die onderste verdieping van die eienaar se huis in die hartjie van Gordonsbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n vakansie by die see saam met geliefdes. Hierdie woonstel het 'n panoramiese see-uitsig.

Die kontemporêre woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die lieflike hoofsuite het 'n koningingrootte-bed, 'n instapkas met 'n masseerbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en gaste in hierdie slaapkamer gebruik 'n tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Albei slaapkamers bied direkte toegang tot die voorste balkon.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n sentrale etenstafel met genoeg sitplek. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met genoeg gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Groot skuifdeure lei na 'n ruim voorste balkon met 'n buite-etenstafel en gasbraaigeriewe. Dit is die perfekte plek vir 'n skemerkelkie aangesien dit 'n pragtige see-uitsig het.

Slaapplek

’n Bespreking by 61 on Suikerbossie sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 640

Jaar gelys 12

Ligging

  • Suikerbossie-rylaan 61, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 111
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 111
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbossie-rylaan 61, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd70b15d6189f673f8f59d2213c2496ea8f712b2469f02e6830785a55452401d4b7d24e2312b1c8d726bb71bbd8f65d81e72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 111 per nag (plek vir 4) 61 Suikerbossie Drive Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.168203 18.856495
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem