Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

62 @ Prospero Street

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Juan V
1 nag
5.0
Mei 2025

Baie lekker gebly, vriendelike, warm gasvry mense. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Die kamers was skoon, gerieflik en die gasvryheid puik. Drinkwater was voorsien. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Rustige omgewing. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag
3.6
Apr 2025

Lekker gebly, dankie! Dankie, heeltemal tevrede.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Koos D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie netjies baie vriendelike gasvrou en heer. Baie lekker gekuier in die Lapa en saam gebraai saam met vriende en warm geslaap en het skoon en warm gestort in die koue winters van die Vrystaat. Baie veilige en baie netjiese plek met baie gasvrye vrou en man. Julle sal ons weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ric M
1 nag
4.8
Jan 2024

Pleasant. Very comfortable and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mei 2024

Heerlik, en waarde vir geld. Sal dit aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Danie M
1 nag Besigheidsreis
4.2
Jun 2024

Dit was 'n sakereis en het aan al my behoeftes voldoen. Dit is goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie V
1 nag
5.0
Des 2023

Die gasvrou is vriendelik en hulpvaardig. Ek het baie lekker gebly. Dit is skoon, netjies en gerieflik. Heerlike kussings!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Twynette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlik. Ontspannend en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prosperostraat 62, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe658a1ffd741ba2591df20952c193965c888e40b4cec6cf5f68580103a3f162b1f0a6291eb8872b2560bff7241246b3ddc48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 62 Prospero Street Bedelia 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.9784547 26.7273847

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang