LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+26
Selfsorg in Umdloti

62 Camarque

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0
Anne-Marie B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2025

'n Genotvolle kuier in 'n lieflike, silwerskoon eenheid met 'n pragtige uitsig. Ons het onmiddellik tuis gevoel in die silwerskoon en netjiese eenheid. Sonja se vriendelikheid en behulpsaamheid het verder bygedra tot 'n baie verwelkomende aankoms. Sonja het ook waardevolle inligting oor die omgewing, restaurante, ens. gegee. Ons het die verblyf daar baie geniet, ten spyte van die hysbak en die onvermydelike trappe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

28 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA756c6b8545f50fb48e2521ff39715d44facdd66fae8c1c264fe386c6f94f70d0b1d9ceed4f1be0c467c021f3592f26f4703a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 28 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.6658139 31.1217893
Soek in 'n groter streek