6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
62 Camarque is in 'n veilige kompleks in Umdloti Beach, KwaZulu-Natal. Hierdie moderne selfsorgwoonstel is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die strand.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die gastebadkamer het 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en skottelgoedwasser toegerus. Die sitkamer het 'n sitkamerstel, 'n TV met DStv, en gratis WiFi is beskikbaar. Die sitkamer lei na die balkon met sonstoele en asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan.
Gaste kan die swembad en 'n braai in die gemeenskaplike area geniet. Salta Sibaya Mall, Sandbar Restaurant en restaurante is naby die verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 28 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 62 Camarque het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang