The Dunes on Mile 16

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R750 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Maksimum 6 gaste word toegelaat.
Geen parkeerplek is in die straat beskikbaar nie en gaste moet die opritte gebruik.
Slegs 2 voertuie word op die perseel toegelaat.
Klein troeteldiere word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Harde musiek na 22:00 sal nie geduld word nie.
Rook binnenshuis is verbode.
Eet en drink word nie in die slaapkamers toegelaat nie.
Die huis het 'n omsetter in die geval van beurtkrag en daar is 'n draagbare lamp.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Ocean Front Quay, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18ad64bffbee900369a760071d09d167e101e4d0df41dffa3179c72f4f53954570c6440fdd1a6768a4b6ab2fe01d0644a64b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 7) 7 5 1 5 62 Ocean Front Quay Mile 16 Beach Estate 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.336672690408 18.162662850401
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang