+28

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

15% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Nov 2025 tot 27 Mrt 2026.
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 22 Mckenzie Street, The Bridge Apartments, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

62 The Bridge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op die grondvloer in 'n veilige kompleks in St Lucia. Die kompleks is aan die oewer van St Lucia se riviermonding.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. 'n Enkelbed word in die leefarea voorsien vir 'n derde gas of kind.

Die leef- en kombuisarea het 'n oopplan-ontwerp en lei na 'n privaat braai-area buite. Die kombuis is met 'n toonbank met stoele, 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die sitkamer het 'n TV en 'n sitkamerstel.

Gaste kan die geriewe op die perseel in die kompleks geniet insluitend 'n privaat jetty wat oor die riviermond uitkyk, 'n swembad, tennisbaan en 'n gemeenskaplike braai-area. Die kompleks bied ook veilige parkeerplek op die perseel.

Besienswaardighede en aktiwiteite in St Lucia sluit visvang, perdry, walviskyk, riviermondvaarte en wildkyk in.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Riana V
Gesin met tieners
5.0
Was great en lekker stil. Woonstel was mooi skoon en het alles wat jy nodig het. Het baie lekker gebly. Sal weer daar kan gaan bly. Loopafstand van al...
Sien meer
Des 2025
Nancy M
Gesin met tieners
4.0
Pragtig, maar slaap was 'n probleem. Die beddens en slaapbanke was verskriklik. Dit is die rede waarom ons nie sal terugkeer nie. Geen beddegoed is ee...
Sien meer
Des 2025
Jj D
Saam met lewensmaat
3.6
Redelik. Ek waardeer die goedkoop tarief. Die braaiplek is toegebou met 'n muur agter, geen uitsig soos op advertensie nie. Die lugversorger het nie g...
Sien meer
Okt 2025
Deon G
Saam met lewensmaat
3.6
St Lucia is 'n pragtige plek. The Bridge is sentraal geleë. Die eenheid het instandhouding nodig. Los teëls, ou meubels en 'n bed wat te sag is. Plusp...
Sien meer
Jul 2025
Juanita V
Saam met lewensmaat
3.4
Overall okay, but needs some attention. Overall the stay was not too bad. There was no toilet paper provided, so we had to go and buy s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jaime Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 107

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 22 Mckenzie Street, The Bridge Apartments, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 62 The Bridge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 045
15 % AF
R 1 045 R 889
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 045
15 % AF
R 1 045 R 889
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 045
15 % AF
R 1 045 R 889
per nag (plek vir 3)
Bespreek

22 Mckenzie Street, The Bridge Apartments, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe6b411d5077ad551b774ab086a5ccad7ec9d2211076d9fa5f5ef5c34a59ac3a4947283a2492c983250a6951757cc55864f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 045 nouVanaf R888 per nag (plek vir 3) 36 5 1 5 22 Mckenzie Street The Bridge Apartments 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.372392679815 32.412209542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang