LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 62 The Bridge | LekkeSlaap
+26

62 The Bridge

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 22, The Bridge-woonstelle, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

62 The Bridge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op die grondvloer in 'n veilige kompleks in St Lucia. Die kompleks is aan die oewer van St Lucia se riviermonding geleë.

Dié smaakvol versierde woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n TV en 'n eetkamertafel met stoele.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, wassery, veilige parkeerplek en direkte toegang tot 'n jetty op die riviermonding. Die bestemming bied verskeie winkels en restaurante, die strand, bootvaarte, diepseevisvang en wildrit-toeroperateurs aan besoekers.

Slaapplek

’n Bespreking by 62 The Bridge sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir 62 The Bridge
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • McKenzie-straat 22, The Bridge-woonstelle, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 62 The Bridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 22, The Bridge-woonstelle, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13d157207bb87a4a217ddb1ceb77a55aa0b516502ec41d4791da44a3c2a28e7f5ad4c5e8599935554733a6d7fdea07ee5ed2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 22 Mckenzie Street The Bridge Apartments 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.372392679815 32.412209542328
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!