Uvongo Akkommodasie by 62 Topanga | LekkeSlaap
+16
+16

62 Topanga

  • Vanaf R745 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 107, Topanga 62, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

62 Topanga is 'n selfsorg-eenheid in die hartjie van Uvongo aan die Suidkus. Hierdie pragtige eenheid spog met 'n balkon wat oor die see uitkyk waar gaste dolfyne, walvisse en bote in die baai kan dophou.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Elke slaapkamer beskik oor linne, 'n laaikas en skuifdeure. Die eerste en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en toilet en die tweede en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Op die balkon is daar 'n gasbraai was ideaal is vir lekker kuier. Die eenheid het 'n ruim oopplan-kombuis met al die nodige eetgerei en elektriese kombuistoestelle. In die sitarea is daar genoeg rusbanke en waaiers. 'n Addisionele digitale-pakket is beskikbaar vir DStv/Showmax en WiFi.

Die kompleks bied ook 2 gemeenskaplike swembaddens, 'n gemeenskaplike braai-area en 'n kinderswembad. Daar is 24 uur-sekuriteit op die perseel en elke eenheid het veilige parkeerplek vir motors en sleepwaens. 'n Opsionele skoonmaakdiens is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Uvongo se strand, strandmeer en waterval is stapafstand van die eenheid af.

Slaapplek

’n Bespreking by 62 Topanga sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir 62 Topanga
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Colinstraat 107, Topanga 62, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 62 Topanga het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R745
per nag (plek vir 4)
Vanaf R745
per nag (plek vir 4)
Vanaf R745
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 107, Topanga 62, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzODI3NGMyLTA5YTUtNDJmOS04ZWQ3LWZhZTM5ZTE2NTZmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R745  per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 107 Colin Street 62 Topanga 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -30.83249809015 30.396071755022
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za