Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

62 Tuscany @ Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutstraat 62, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 099 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

62 Tuscany @ Sea is in 'n veilige kompleks in 'n stil area in Tergniet geleë. Dit is net 250 m vanaf die strandfront en 10 km vanaf Glentana-strand.

Dié dubbelverdiepingeenheid beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, gastetoilet en 'n ruim sitarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n bad. Boonop is daar 'n ekstra toilet op die onderste verdieping.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond toegerus is. Die sitarea spog met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n see-uitsig in die verte. Die kompleks spog met 'n speelgrond vir kinders onder die ouderdom van 12 jaar en is volgens die kompleks se reëls op spesifieke tye beskikbaar.

62 Tuscany at Sea is sowat 25 km vanaf George Lughawe en Mosselbaai. Hierdie area spog met gholfbane, perdry, Zipline, voetslaan, reksprong, en ervarings vir 4x4-voertuie en vierwielmotorfietry.

Slaapplek

’n Bespreking by 62 Tuscany @ Sea sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Melkhoutstraat 62, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 099
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 099
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutstraat 62, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd37678a017756c868ac798711f1c8d6194735ac6ecb56f8f69eb3932556ee38a44ea6d7a567403cb24a0e7b4087d22f253c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 099 per nag (plek vir 6) 62 Melkhout Street Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.063734 22.199268
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem