LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 620 Anne Road Pringle Bay | LekkeSlaap
+17

620 Anne Road Pringle Bay

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anne-straat 620, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 200 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

620 Anne Road is net 4 minute se stap van die hoofswemstrand in Pringlebaai af. Ons rustieke, unieke huis is die perfekte wegbreekplek van die digitale gedruis van die stad.

Ons moderne huis is smaakvol versier en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Dit is ideaal vir 6 volwassenes en kinders, maar kan tot 8 volwassenes en 2 kinders akkommodeer as die dakruimte ook gebruik word. Jy moet egter nogal baie van jou familie of vriende hou in dié geval, want die spasie sal dan redelik knap wees.

Die eerste en tweede kamer het 'n koningingrootte-bed, die derde kamer het 'n tripelstapelbed, en die vierde kamer en solder het 2 enkelbeddens.

Die eerste badkamer het 'n stort en die ander een het 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n buite-stort met warm en koue water om die sand af te was nadat jy by die see was.

Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof en -oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n kaggel en daar is 'n TV en 'n DStv-dekodeerder, maar jy moet jou eie slimkaart saambring en aktiveer. Daar is geen internet nie.

Groot deure lei na die tuin met 'n heerlike kuierarea. Daar is ook braaigeriewe.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en die huis het 'n alarm vir jou veiligheid. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Rook is verbode.

Slaapplek

’n Bespreking by 620 Anne Road Pringle Bay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir 620 Anne Road Pringle Bay
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Anne-straat 620, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink 620 Anne Road Pringle Bay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 200
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R5 200
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anne-straat 620, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2NDNmOGZjLTUxNDItNDIxMS04YTk0LWI3ZmU3MGEyMTFmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 200  per nag (vir 8 persone) 10 5 1 5 620 Anne Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-17:00 10:00 -34.341061 18.833847
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!