Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

620 Anne Road Pringle Bay

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir 620 Anne Road Pringle Bay
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hanchen D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanchen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, gemaklik en so ontspannend!

Fantastiese ruim huis met alles wat jy moontlik kan nodig hê. Lieflike braai area en groot tuin. Kort stap na strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angie M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Angie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

All was as advertised.

Very responsive and friendly host. A very lovely home. It's a pity the weather was extreme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Calvin M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin M
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Once you enter this place, it feels as if you are in your own extended home. Everything you need is within walking distance to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

620 Anne Road Pringle Bay se terugvoer

Good afternoon, Calvin,
Thank you for this amazing review on our piece of paradise, 620 Anne Road, Pringle Bay.

Going forward we will be suppling the bathrooms with soap.

We look forward to hearing from you in the future.

Kind Regards
Ann

620 Anne Road Pringle Bay
Renate C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renate C
Gesin met tieners

Cosy en gemaklik.

'n Baie gemaklike leefhuis met 2 vleuels wat dit ideaal sal maak as 2 gesinne saam op vakansie gaan. Kinders het lekker in die solderkamers rondgespeel en omdat die erf omhein is, was dit net 'n plesier met ons honde. Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jane W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious house suitable for extended family!

A well-equipped house with plenty of room, everything required for a comfortable stay and a well-maintained garden and easy walk to the beach. Bring your own soap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandra K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra K
Gesin met klein kinders

Cozy, homey and well rested.

We loved every aspect of this beautiful home. Well situated, designed and so child friendly. Small touches like games for the kids to play with and jungle gyms and a treehouse in the garden. Anne also attended to each question or query I had. We will be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

620 Anne Road Pringle Bay se terugvoer

Hi Leandra,
Thank you so much for this fabulous review we so appreciate it.
We look forward to you and your family visiting again in the very near future.


Kind Regards
Ann

620 Anne Road Pringle Bay
Ronel C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige naweek met honde in Pringlebaai.

Dis 'n lekker groot huis vir families (ons was net 2 - so het maar basies een kant van die huis gebruik). Gemaklik toegerus. Die patio is heerlik, met 'n uitsig op die berge en baie slim-ontwerpde deure. Die huis is wel bietjie aan die donker kant wanneer hierdie groot deure toemaak. Sit maar asb. ekstra "emergency" ligte in terwyl dit so loadshed. 'n Lekker tuin vir die honde om rond te hardloop, of kinders indien wel. Sal ook miskien net 'n meer sekure slot aan die hek voor by die straat sit wanneer diere op die perseel bly. Let wel ek sal nie troeteldiere alleen in die tuin laat en êrens wegry nie. Daar besoek nou en dan 'n bobbejaan die straat. 'n Lekker kort stappie see toe! En mens kan die see se strelende geruis hoor, al sien jy dit nie. Ek sal enige tyd weer hierheen terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

620 Anne Road Pringle Bay se terugvoer

Hi Ronel,
Thank you for the detailed review, we really do appreciate the feedback and
your recommendations will be implemented.

We look forward to welcoming you back to stay in 620 Anne Road Pringle Bay.
Kind Regards
Ann

620 Anne Road Pringle Bay
Jeanne M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious, relaxing and warm atmosphere.

Friendly and communicative host. Fully enclosed and beautiful garden, with birds chirping and the ocean's sounds in the background. Will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

620 Anne Road Pringle Bay se terugvoer

Hi Jeanne,
We thank you for the amazing review and look forward to welcoming you back to stay
in 620 Anne Road. Pringle Bay.

Kind Regards
Ann

620 Anne Road Pringle Bay
Andrew S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful house in a beautiful location. It had everything we needed and more. We would love to return.

Very spacious and light.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

620 Anne Road Pringle Bay se terugvoer

Hello Andrew,
Thank you so much for this incredible review, we are delighted you a had a wonderful stay in 620 Anne Road.
We look forward to hearing from you in the future.
Kind Regards
Ann

620 Anne Road Pringle Bay
Chris R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R
Enkelreisiger

Huis weg van huis vakansie.

620 Anne Road is 'n ten volle toegeruste vakansiehuis, 'n paar meter van die strand. Binne 3 minute se stap is jy op die ongelooflike strand, weg van alles en almal. Dit is 'n ruim huis, met genoeg slaapplek. Ingerig vir langaandkuiers op die stoep en ongelooflik stil en rustig. Volgende keer sal ek met my gesin gaan vakansie hou daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee V
Saam met vriende

Baie netjies en goed ingerig.

Pragtige huis met ruim kamers. Lekker omgewing. Baie skoon en gasvrou wou seker maak ons is gemaklik. Ruka was ook naby om te help met enige iets. Sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

620 Anne Road Pringle Bay se terugvoer

Good morning Rene,
Thank you so much for your support and the positive review.
We look forward to welcoming you back in the future.
Kind Regards
Ann

620 Anne Road Pringle Bay
Calvin M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Homely welcoming and relaxing.

Felt right at home, worked from there and the internet was good, had a fail over for lights when there was load shedding, just missed the part about no towels. All in all a wonderful place to stay for both work or vacation!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thameen A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thameen A
Gesin met klein kinders

Lovely House!

The house provided everything we needed, even some additional beach toys to keep our toddler entertained. Beautiful house for a family vacay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

620 Anne Road Pringle Bay se terugvoer

Good afternoon Thameen,
Thank you for posting this review, we are delighted you had a wonderful family weekend break.
I hope you will be visiting 620 Anne Road in the future.
Kind Regards
Ann

620 Anne Road Pringle Bay
Edward H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edward H
Saam met vriende

Great space and set up.

Everything you need to sit back and relax. Great braai area and spacious rooms and accomodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike huis, naby die swemstrand en rustig - kan lekker ontspan.

Ons het heerlik ontspan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

620 Anne Road Pringle Bay se terugvoer

Hello Sarel and Maggie,

Thank you for posting a great review.

We hope you will be visiting again in the near future.

Kind Regards
Ann

620 Anne Road Pringle Bay
Sj D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sj D
Gesin met klein kinders

Aangenaam verras.

Uitstekende huis wanneer die weer goed is en gemaklik tydens onweer. Ons was daar gedurende 20 Aug met 2 mooi dae en 2 dae met baie slegte weer. Was deurgaans gemaklik. Daar kan maklik 4 en selfs 6 volwassenes slaap, 4 is meer optimaal indien kinders bykom. Dan nog plek vir 4 tot 6 (jonger) kinders of 4/5 tieners. Huis het twee kante indien 2 families wil deel of die kinders apart van die ouers wil slaap. Elke kant het 1 of 2 slaapkamers en badkamer wat afgeskort kan word van die res van die huis. Altwee kante lei na die oopplan-area waar die kombuis, woon-, eet- en braaikamer is. Ooparea het 'n closed combustion vuurherd vir kouer dae of aande of die braaikamer kan toemaak om lekker langs die vuur te kuier indien die weer sleg is. Gasgeysers kom verby Eskom se onaangename verrassings. Meeste ligte werk met sonkrag. Die batterye kan egter vinnig pap raak as die son nie skyn nie. Daar is gelukkig 'n paar ligte wat van Eskom krag af werk. Huis is nie meer as 500 meter van die paadjie wat strand toe lei nie. Maklik om strand toe te stap en mens kom uit naby die hoek waar die strand en strandmeer bymekaar kom. As jy van stap hou kan jy middedorp toe stap, maar met 'n paar lekkernye van die Minimart en Lemon & Lime moet mens eerder ry ─ ek kry dit nie reg om met min aankope daar weg te kom nie! Ons sal baie graag weer in die somer na 620 Anne Road wil gaan. Die huis kan baie mooi oopmaak vir daardie lekker somer binne-buite lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful and beautifully designed beach house - but no internet.

This is a delightful, quiet house just 4 minutes walk from the beach. On the plus side: lovely interior, very well equipped, excellent built-in braai, nice showers with gas heating, alarm, comfortable lounge and fully enclosed so safe for children and pets. On the downside: nowhere to put garbage bags due to baboons (a local nuisance), limited supply of toilet paper (we ran out and had to use kitchen towel), poor cellphone signal (a general local issue). The total lack of internet is not okay in this day and age. The option of DStv for R40/day also seems a bit churlish ─ either have it or don't, why create extra admin for owner and guests? Overall verdict: a beautiful beach getaway - we will be back for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

620 Anne Road Pringle Bay se terugvoer

Dear Martin, 

Thank you for your review I really do appreciate your feedback. Your comments are noted and I advise as follows:

Garbage Bags: Due to the baboon problem it has become common practice in the area for the owners/tenants to take the garbage to the municipal dump as required. 

Wi-Fi: The provision of internet is at this stage not feasible due to the overall cost for limited usage. Most tenants make use of the Wi-Fi available at the local coffee shops. 

DStv: The charge levied for DStv is purely to recover the direct cost.

The toilet paper issue has also been addressed.  

I hope I have addressed the issues satisfactorily and I look forward to your next visit. 

Kind Regards,
Ann

620 Anne Road Pringle Bay
Ansa D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en rustig.

Die huis is goed ingerig en slim gebou. Bied veral beste moontlike teen wind. Beddegoed van hoe gehalte en skoon. Die omgewing is baie stil. Dit is 'n lekker kuierhuis vir gesinne en groot groepe. Strand binne loopafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

620 Anne Road Pringle Bay se terugvoer

Hi Ansa
Thank you for the review, I really appreciate the feedback and we hope you will visit again.
Kind Regards
Ann

620 Anne Road Pringle Bay
Karen V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Gesin met tieners

Heerlike atmosfeer, alles in die huis wat nodig is. Baie smaakvol gemeubileer.

Ons is baie hartlik ontvang, kommunikasie deurentyd baie goed. Huis is baie smaakvol versier en gemeubileer, alles wat nodig mag wees word voorsien. Instandhouding ook baie goed, tuin goed versorg, linne en beddegoed baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

620 Anne Road Pringle Bay se terugvoer

Dear Karen,

Once again, thank you for your review.

I would very much like to achieve a 5-star rating on cleanliness. I would, therefore, appreciate your comments on improvements so I can achieve this.

Many thanks and egards,
Ann

620 Anne Road Pringle Bay
Annette K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette K

'n Lieflike huis vir 'n baie spesiale geleentheid, ons het dit baie geniet.

Goed toegeruste kuierhuis naby die see. Ons het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

620 Anne Road Pringle Bay se terugvoer

Good day Annette,

Thank you so much for taking time out to post this review, we are delighted you and your family had a fabulous time and we hope you will return soon.

Kind Regards
Ann

620 Anne Road Pringle Bay
Janet S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet S

Atmosfeer van die huis sorg vir 'n heerlike ruskans.

Dit was 'n bitter netjiese plekkie wat die naweek wegbreek na so 'n besonderse kusdorpie net beter gemaak het. Ek moet die eienaar komplimenteer op haar binneshuis versieringstyl.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

620 Anne Road Pringle Bay se terugvoer

Hi Willem,

Thank you so much for the wonderful review. We are delighted your family enjoyed the stay, and we hope you will return soon.

Kind regards,
Ann

620 Anne Road Pringle Bay
Dieter S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter S
Gesin met klein kinders

Rustig.

Baie rustige omgewing en lekker huis. Sal weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

620 Anne Road Pringle Bay se terugvoer

Hi Dieter,

Thank you so much for the great review, we are delighted that you and your family enjoyed the stay.

Regards,
Ann

620 Anne Road Pringle Bay
Sajinthe D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sajinthe D
Saam met vriende

Heerlike verblyf in rustieke, sjarmant ingerigte huis.

Ons het ons verblyf terdeë geniet en het alles geniet wat jy graag wens vir ´n mooi vakansie. Ons kom graag weer hier terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

620 Anne Road Pringle Bay se terugvoer

Thank you so much for your review, I really appreciate your feedback. Any shortfalls have been rectified. We look forward to you staying again. Regards, Ann

620 Anne Road Pringle Bay
Alison L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison L

Very peaceful stay in lovely location.

We had a lovely, peaceful holiday in a beautiful location and the house was perfect for a week away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dennis R - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis R
Saam met vriende

What a happy open and beautiful little place! Loved it!

It was such an awesome experience, we will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R6 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R6 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anne-straat 620, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93cfd0fee49bb106eae6f4885d41c6a5ea2fa4ec03d2eeed06b196a989d9e66babaa72a49d5a55982c9110e459c7229823f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 400 per nag, vir 8 mense 26 5 1 5 620 Anne Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-17:00 10:00 -34.341061 18.833847
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem