Kameeldrift-Oos Akkommodasie by 63 on Nyala | LekkeSlaap
+28
+28

63 on Nyala

  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 63, Nyala Laan , Kameeldrift-Oos, Buffelsdrift , 0002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

63 on Nyala is in die rustige bosagtige Buffelsdrift-bewarea. Die lodge is slegs 24 km buite Pretoria en 68 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Die lodge bied 'n verskeidenheid ruim en suite-kamers met verskillende temas, wat koninggrootte-beddens en standaard-dubbelbeddens het. Al die kamers het lugversorging, 'n lessenaar, elektroniese skootrekenaarkluis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër. Onbeperkte WiFi is in alle kamers beskikbaar.

Gaste kan langs die swembad rondlê terwyl hulle die rustige omgewing geniet en die beroemde skemerkelkies en wyne drink.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n dagspa, huwelikskapel, 'n saal met sitplek vir 20 en 'n konferensielokaal in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir 63 on Nyala
Netheid
4.7/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Erf 63, Nyala Laan , Kameeldrift-Oos, Buffelsdrift , 0002, Gauteng
  • Gaste dink 63 on Nyala het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 63, Nyala Laan , Kameeldrift-Oos, Buffelsdrift , 0002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALzkR6MVFdeMaF96QwEl0DgVn4j3WDaEeBJU0KQCW6X2BUSF73I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 Plot 63, Nyala Weg Kameeldrift East 0002 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.6627423 28.310127
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za