Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025 en 01 Jan 2026 to 30 Jan 2026.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025 en 01 Jan 2026 to 30 Jan 2026.
Prys sluit in
-
Selfsorg
Beddegoed ingesluit, bring eie handdoeke.
Huisreëls
Die eenheid is slegs geskik vir 6 gaste. Neem asb. kennis dat 'n kind ouer as 12 maande tel as 1 gas. Geen dagbesoekers word toegelaat sonder dat dit met die eienaar gereël is nie.
Let asb. dat geen troeteldiere toegelaat word nie.
Let asb. dat die eenheid in 'n residensiële kompleks geleë is en nie in 'n vakansieoord nie. Gaste moet die kompleks se reëls ten opsigte van partytjies, geraas, klank en aantal gaste volg. Gaste wat nie gehoor gee aan die reëls nie sal sonder waarskuwing van die perseel verwyder word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Main Road, Slakkepas, Dwarsksbos, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang