63 Volstruis Laan

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

63 Volstruis Laan is in ’n stil area van Yzerfontein geleë met maklike toegang tot alle winkels en restaurante. Die huis bied ideale verblyf vir ’n gesin of groep vriende wat op soek is na ’n rustige wegbreek.

Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag. Elke slaapkamer het ’n dubbelbed en daar is 2 volledige badkamers.

Die oopplan-sitarea het alles wat gaste sal nodig hê vir selfsorg, soos 'n gasstoof, elektriese stoof, oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sit- en eetarea bied oorgenoeg sitplek, ’n TV met DStv en daar is 2 binnebraai-areas.

Slaapplek

'n Bespreking by 63 Volstruis Laan sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 63 Volstruis Laan gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 100 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za