Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

63 Volstruis Laan

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir 63 Volstruis Laan
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mariana K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana K
Saam met vriende

Dis 'n heerlike kuierhuis en het aan al ons vereistes voldoen.

Met 'n kaggel in die middel van die leefvertrek, kon ons heerlik kuier sonder om van die koue buite bewus te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert H
Saam met vriende

Baie netjiese en goed toegeruste, heerlike, ruim vakansiehuis. Werklik 'n plesier gewees om daar te kuier.

Die fantastiese oopplan-effek maak dit 'n baie lekker kuier vakansiehuis. Om die draai van 'n heerlike bakery, kafee en bottelstoor en ander winkeltjies en letterlik 5 minute se stap vanaf die see en woonwa-park. Ons was heerlik verras, want daar is letterlik alles en nog meer wat mens benodig in die huis, van kamers, braai tot die kombuis en toebehore. Agent was vriendelik en baie behulpsaam! Een of twee aanbevelings vir eienaar: twee van die slaapkamers se matrasse was so bietjie gaar en beveel aan om dit te vervang. Die binne-boma was buite werking en kon nie gebruik word nie, maar andersins was alles 100%. Sal altyd weer van die huis gebruik maak en beveel dit aan vir enigiemand wat dit wil gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A
Gesin met tieners

Skoon, oulike plek.

'n Baie oulike en skoon plek met lekker kuierstoep. Alles het gewerk en daar was genoeg van alles vir familie. Sal definitief weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 710
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 710
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 710
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volstruislaan 63, Yzerfontein, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqyDpid9Dhgf4x24bvSr3P69zCxsEHaVIJJyTW5AsKrkgdwIJsF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 710 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 63 Volstruis Avenue Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.33930814289 18.16556096077