Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

631 on Anne

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anne-weg 631, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

631 on Anne is 'n selfsorg-houthuisie 'n paar honderd meter vanaf die hoofswemstrand in Pringlebaai. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek, aangesien dit net 'n paar meter vanaf Buffelsrivier-mond is.

Dié houthuisie bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Stort, wasbak en toilet is in albei badkamers beskikbaar. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die knus oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek waar gaste met 'n boek kan ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea lei na 'n houtdek met 'n see-uitsig in die verte en is 'n wonderlike plek vir 'n oggendkoffie. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en daar is 'n lieflike tuin vir kinders om te speel.

Slaapplek

’n Bespreking by 631 on Anne sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 631 on Anne
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 86

Jaar gelys 5

Ligging

  • Anne-weg 631, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink 631 on Anne het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anne-weg 631, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1ebf3419020d2cbf55d51534d4008334e503bd401ee421d326cc26e3b999aa3f9f98e43b9f6c0a5575944879a0224675c9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 631 Anne Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3424953 18.8340057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem