+19
Selfsorg in Umhlanga

64 Kyalanga

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 22 Marine Drive, Kyalanga 64, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

64 Kyalanga is 'n bekoorlike woonstel in een van die mees gesogte vakansie-oorde in Umhlanga Rocks en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Die woonstel is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek binne stapafstand van die strand af.

Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV, gemaklike rusbanke en 'n etenstafel. Hierdie area maak oop op 'n balkon met sitplek buite.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die kompleks sluit 24 uur-sekuriteit, 'n gemeenskaplike swembad en 'n gemeenskaplike braai-area in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 207

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 22 Marine Drive, Kyalanga 64, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek

22 Marine Drive, Kyalanga 64, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27cf7fdf5be5319329776c93562ac2a17f5bfd5fdcc4446c7cc48667cb9af868457b06a1052fa9dbcd635257379c438e3ad2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 22 Marine Drive Kyalanga 64 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.732442 31.084344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang