LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 64 on Malabor | LekkeSlaap
+19

64 on Malabor

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 64 on Malabor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Maggie K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie K
Enkelreisiger

Kan dit vir seker aanbeveel!

Netjies, smaakvol en baie gasvry! Ek het gehou daarvan dat elke eenheid privaat is. Baie professioneel en WiFi alles dadelik beskikbaar vir gebruik. Dankie hiervoor.

64 on Malabor's terugvoer

Baie dankie Maggie, ons sien uit na jou volgende besoek.

64 on Malabor
Jorika V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jorika V
Enkelreisiger

Baie netjies en skoon. Heerlike kamer en pragtige dekor.

Ek het op kort kennisgewing blyplek vir 'n nag gesoek. Hulle was baie behulpsaam. Die kamer was silwerskoon, netjies en baie gerieflik en goed.

64 on Malabor's terugvoer

Baie dankie Jorika ons waardeer
Groete
Hezette

64 on Malabor
Aldoret F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldoret F
Enkelreisiger

Baie netjies, waarde vir geld en pragtige tuin.

Sien sterre.

64 on Malabor's terugvoer

Baie dankie

64 on Malabor
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malabor S-weg 64, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE7u5fWh6b3JqufxbAI4tfSt53zdOCvq3EqoslNG8dOhX2OLE5Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 64 Malabor S Road Lynnwood Glen 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.779815044535 28.286793821802
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!