2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R37, Sharalumbi Wildlife Estate 66, Burgersfort, 1150, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
66 Sharalumbi Wildlife Estate is 'n lieflike selfsorgeenheid vir 2 gaste tussen die berge in die Watervalsriviervallei.
Die eenheide beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en dit lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea wat 'n TV het ontspan.
Die leefarea lei na 'n stoep en braaigeriewe is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jolene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the R37, Sharalumbi Wildlife Estate 66, Burgersfort, 1150, Mpumalanga
- Gaste dink 66 Sharalumbi Wildlife Estate het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R37, Sharalumbi Wildlife Estate 66, Burgersfort, 1150, Mpumalanga
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang