677 on Lake

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 25 Okt 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

677 on Lake bied 'n gerieflike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in 'n stil, rustige area in Wildernis. Die perseel spog met 'n asemrowende uitsig oor die natuurreservaat en Island Lake.

Die kothuis het 'n privaat ingang en 2 en suite-slaapkamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n verhitte handdoekreling. Die kothuis het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n induksiestoof, moderne mikrogolf, klein skottelgoedwasser, 'n yskas, broodrooster, ketel en etenstafel met sitplek vir 4.

Die sitarea langsaan het 'n klein TV-stel met DStv en lei na 'n dekarea met ketelbraaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die omliggende area. Gratis WiFi is beskikbaar.

Alhoewel die kothuis aaneengeskakel is met die hoofhuis, sal die gasheer gaste se privaatheid respekteer, maar steeds beskikbaar wees indien gaste enige hulp nodig het. Die perseel is naby Wildernis waar daar verskeie doendinge en geriewe is soos restaurante, winkels, voetslaanpaaie, pragtige strande, en nog meer.

Slaapplek

'n Bespreking by 677 on Lake sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 677 On Lake gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 R1 080 per nag (vir 4 mense)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 25 Okt 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za