LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+17
Gastehuis in Vryburg

68 @ Warren

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elizabeth M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Aangenaam. Die verblyf was baie skoon en netjies. Janus is 'n baie gawe en behulpsame gasheer. Hy het ons dadelik tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine T
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Heerlik! Die gemaklike, netjiese, skoon kamers was presies wat ons nodig gehad het vir sporttoerverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara R
1 nag
5.0
Des 2025

Goed ontvang, maklike in en uit. Presies soos verwag. Ja, dit was presies soos verwag, alles goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janus
68 @ Warren
Baie dankie, julle was net sulke lekker gaste.

Michelle C
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.2
Aug 2026

Aanvaarbaar vir 1 aand oornag vir my. Sal 68 @ Warren aanbeveel vir 1 dag. Prys in my opinie te hoog. Ek beveel beter handdoekgehalte aan. Ekstra dikker komberse. TV remote in my vriend se kamer was foutief. Beddegoed kan vervang word met meer nuwer moderne materiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Janus
68 @ Warren
Daar is komberse in die kas.

Hester S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekende verblyfervaring. Ons het ’n heerlike tyd gehad by die verblyf. Die plekkie was uiters netjies, goed toegerus en het aan al ons behoeftes voldoen. Die ligging is ideaal — naby aan sportgronde, winkels en verskeie eetplekke, wat dit baie gerieflik maak. Die gasheer was ongelooflik behulpsaam en het regtig ekstra moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Ons het van begin tot einde tuis gevoel. Sal dit sonder twyfel aanbeveel vir enige reisiger wat op soek is na gemak, netheid en uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarina F
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Gemaklik en netjies. Netjies, skoon en baie gaaf en behulpsame host.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie T
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Clean, modern and comfortable. Very neat and clean units, nice and modern. Has aircon and WiFi, comfortable beds and a nice modern bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties. Dit was ongelooflik netjies en so mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

68 Warren Way, Vryburg, 8601, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49f3f54641765fdb6e8d9d4e1d721e993d4417f14a9f500889d3a380596588e0541603d3f8f3c6a6931a1cb43eef1bb29954?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 68 Warren Way Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 17:00-21:00 10:00 -26.949889445643 24.718469863162
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang