+17
Gastehuis in Vryburg

68 @ Warren

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 68 Warren Way, Vryburg, 8601, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

68 @ Warren is in Vryburg geleë en is 'n bekoorlike huis wat gehalteverblyf bied. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.

Dié huis beskik oor 2 pragtige kamers wat elk gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en 'n en suite-badkamer het. Bykomende geriewe sluit 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, eetgerei, breekware, en koffie- en teemaakgeriewe, lessenaar, 'n TV met DStv en gratis WiFi in.

Veilige parkeerplek is agter afstandbeheerhekke beskikbaar. Die huis is ook gerieflik naby besienswaardighede, winkels en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lara R
5.0
Goed ontvang, maklike in en uit. Presies soos verwag. Ja, dit was presies soos verwag, alles goed.
Des 2025
Hester S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyfervaring. Ons het ’n heerlike tyd gehad by die verblyf. Die plekkie was uiters netjies, goed toegerus en het aan al ons behoeftes v...
Sien meer
Okt 2025
Sarina F
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik en netjies. Netjies, skoon en baie gaaf en behulpsame host.
Aug 2025
Debbie T
Besigheidsreis
5.0
Clean, modern and comfortable. Very neat and clean units, nice and modern. Has aircon and WiFi, comfortable beds and a nice modern bath...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Talita H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit was ongelooflik netjies en so mooi!
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 68 Warren Way, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Gaste dink 68 @ Warren het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

68 Warren Way, Vryburg, 8601, Noordwes

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49f3f54641765fdb6e8d9d4e1d721e993d4417f14a9f500889d3a380596588e0541603d3f8f3c6a6931a1cb43eef1bb29954?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 68 Warren Way Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 17:00-21:00 10:00 -26.949889445643 24.718469863162
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang