Beskrywing
Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met stort. Daar is 'n klein oopplan-kombuis, sitkamer en eetarea. Die TV is gekoppel aan volledige DStv en daar is WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n leefarea, dakwaaier, 'n TV met 'n volledige DStv-pakket, WiFi en 'n kombuis in. Die kombuis is met 'n yskassie, oond, stoof, mikrogolf, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Dis hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer emt 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n leefarea, dakwaaier, 'n TV met die volledige DStv-pakket, WiFi en 'n kombuis is. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolf, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
68 Hofmeyer Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang