Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

68 On Hofmeyr

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 65 resensies vir 68 On Hofmeyr
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Richard S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Richard S

Nie lekker gebly nie.

Ons was 'n groep van 6 volwassenes wat 2 eenhede gehuur het en 11 nagte daar gebly het. By aankoms het 2 storte nie dreineer nie, sommige ligte het nie gewerk nie asook die een mikrogolfoond. Die eienaar het dit wel herstel die volgende dag. Die 2 slaapkamerhuis is baie rustic. Die kombuis is ruim en goed toegerus. Die een slaapkamer is nie geskik vir volwassenes nie - jy moet oor die een bed klim om by die ander een uit te kom. Daar is geen bedkassies of bedlampe nie. Die kleiner eenheid het 'n lekker slaapkamer, maar 'n uiters klein leefarea/kombuis. Die braai-area bied geen skadu nie en met die hitte kan mens nie buite sit in die dag nie. Die buurt is 'n hoë misdaad-area - daar is twee keer van ons goed gesteel wat buite oornag in die braai-area gestaan het. Daar was ook diefstal by die huis langsaan. Die eienaar het ons gewaarsku, maar dis moelik om elke aand te onthou om alles in te bring. Ons het met groot moeite ons 2 middelgrootte SUV's onder die afdak ingekry. Te klein. Daar was lugversorgers, maar ons mag dit nie gebruik het - temperature was dikwels oor 30.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sinead L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinead L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het laat besluit op 'n wegbreek Kaap toe om familie te besoek, 68 on Hofmeyr was reg in ons begroting en presies wat ons nodig gehad het in die Strand-area.

68 on Hofmeyr was op die perfekte ligging vir ons vakansie-vereistes. Naby winkels, wynplase en loopafstand van die see. Vriendelike diens tydens ons verblyf. Baie veilig en lekker braai-area om lekker te kuier na 'n dag by die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thania E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thania E
Besigheidsreis

Dit was heerlik en ons kon gemaklik ontspan.

Die gasvrou was baie vriendelik, die woonstelletjie was netjies ingerig en ons het lekker ontspan, lekker fliek gekyk en sommer net oor die algemeen rustig gewees, die plekke was baie diere vriendelik en my hondjie het gedink dis sy eie huis. En dankie dat ons voertuig agter geslote hekke kon staan. Die bed was lekker knus, en beddegoed was sag en het mens laat voel jy kan heeldag in die bed bly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

68 On Hofmeyr se terugvoer

Beste Thania,
Ek is veskriklik bly om te hoor julle het lekker gekuier.
Baie dankie vir jou terugvoer, dit word baie waardeer.
Ons sien daarna uit om julle in die nabye toekoms weer te verwelkom.
Groete,
Marisa

68 On Hofmeyr
Theresa L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dis ons tweede keer dat ons by 68 On Hofmeyr inklok. Ons word soos familie behandel en nie besoekers nie. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam en laat 'n mens baie tuis voel. 'n Mens is naby alles en die strand is loopafstand van die huis af. Dis baie rustig en veilig daar, kan met jou deur oop slaap, net veiligheidshek gesluit. Sal enige een wat rustigheid soek aanbeveel om na Marisa by 68 On Hofmeyr te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

68 On Hofmeyr se terugvoer

Beste Theresa,

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was vir ons heerlik om julle te akkommodeer. Hartsmense!

Ons sien uit na die volgende kuier.

Groete
Marisa

68 On Hofmeyr
Harcourt J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harcourt J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig, klein maar gerieflik.

Die verblyf was aangenaam. Net wat ons wou gehad het. Gerieflik klein en baie rustig. Braaigerief is privaat alhoewel dit begin reën het tydens ons braai. Sou wou eienaar ontmoet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

68 On Hofmeyr se terugvoer

Beste Harcourt,
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is vreeslik bly julle het julle verblyf geniet. Net jammer die weer het nie saamgespeel. Ek vra groot verskoning dat ons mekaar gemis het, wou 'n paar keer kom voorstel, maar dan sien ek die deur is toe en wou nie pla. Beste oplossing is dat julle weer kom kuier, en dan sal ek seker maak dat ek julle persoonlik verwelkom :-) Laat weet gerus as julle weer 'n wegbreek nodig het.
Sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Groete
Marisa

68 On Hofmeyr
Mariske H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mariske H

Wonderlik.

Dit is 'n oulike plek. Lekker rustig en lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margo B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Marisa se hartlike verwelkoming laat jou tuis voel.

'n Baie rustige atmosfeer naby die strand en winkels. Dis baie netjies en sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

68 On Hofmeyr se terugvoer

Beste Margo,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was vir ons heerlik om julle te akkommodeer. Sien uit na die volgende kuiertjie.
Groete,
Marisa

68 On Hofmeyr
Tania S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania S
Gesin met tieners

Gemaklik atmosfeer.

Het baie lekker gekuier, die eenheid was skoon en netjies en baie gerieflik met die braaiplek, ek sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keegan A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keegan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik en rustig.

Ek het dit geniet, rustig en pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lila S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lila S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot genoeg vir 2 mense en baie gerieflik.

Beveel blyplek vir enige iemand wat paar dae oorbly en dorp verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lumain V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lumain V
Gesin met klein kinders

Het lekker gebly, klein goedjies het gepla.

Het lekker gebly maar ongelukkig. Die dubbelbed het nie lekker geslaap nie. Was of te sag, of matras nie geflip. Elke oggend rugpyn gehad en toe op die enkelbeddens gaan slaap. Die plek is net vir 4, nie vir 6, slaapbank in sitkamer uiters ongemaklik selfs vir 'n kind. Parkering baie nou en nie vir 'n lae motor nie. Steak-messe gekort in kombuis, was nie daar soos aangegee op die lys. Dakwaaier in 1 kamer raas verskriklik. Kan ook nie sonder dit slaap oor die hitte. 1 toilet was los en 1 het gelek. Oulike plek en waarde vir geld, maar eienaars kan aandag gee aan die goedjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

68 On Hofmeyr se terugvoer

Beste Lumain

Baie dankie vir jou terugvoer.

Ek waardeer dat al die punte uitgelig is en ons sal dadelik daaraan aandag gee.

Ons vra om verskoning vir die foute wat daar was, en sal julle graag in die toekoms wil terug verwelkom, so laat gerus weet as julle weer in ons omgewing is.

Vriendelike groete

Marisa

68 On Hofmeyr
Andre D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Saam met vriende

Plek is netjies en goed toegerus met als, naby die see.

Ons het dit geniet om daar oor te bly, netjiese plek, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

68 On Hofmeyr se terugvoer

Beste Andre

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer.

Ons sien uit daarna om julle in die nabye toekoms weer te verwelkom

Vriendelike groete

Marisa

68 On Hofmeyr
Andrionette B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrionette B
Gesin met klein kinders

Lekker by die see.

Netjiese blyplek naby die strand. Vriendelike ontvangs en sal vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

68 On Hofmeyr se terugvoer

Beste Andrionette
Ons is vreeslik bly om te hoor julle het julle verblyf geniet.
Ek kan nie wag om julle terug te verwelkom.
Groete
Marisa

68 On Hofmeyr
Sonja E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja E

Beste ooit.

Altyd aangenaam daar, so 'n mooi en lekker plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

68 On Hofmeyr se terugvoer

Best Sonja,

Dit was heerlik om julle terug te verwelkom.
Baie dankie vir julle lojale ondersteuning.

Vriendelike groete,
Marisa

68 On Hofmeyr
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie goeie basis vir verkenning van die omgewing rondom die Strand!

Ons het die verblyf baie geniet en die plek was baie netjies met uitstekende parkering. Daar is uitstekende eetplekke binne stapafstand. Die Stellenbosch-wynroete is ook baie toeganklik vanaf die gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

68 On Hofmeyr se terugvoer

Beste Danie

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer.

Dit was vir ons heerlik om sulke vriendelike mense te akkommodeer, ons sien uit daarna om julle in die toekoms te verwelkom.

Groete

Marisa

68 On Hofmeyr
Corrie S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie S

Goed ingerig en gerieflik.

Ons was goed verwelkom, vriendelike diens ontvang, plekkie goed ingerig en skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

68 On Hofmeyr se terugvoer

Beste Corrie,

Baie dankie vir julle terugvoer.

Ons is vreeslik bly julle het jul verblyf geniet, en ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Alle voorspoed met julle toekomsplanne, hopelik kan ons binnekort daardie lekker koeke proe.

Vriendelike groete,
Marisa

68 On Hofmeyr
Danny L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties, sal in toekoms weer kom.

Netjies, baie stil en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel T

Dit was awesome!

Kon regtig nie vir beter verblyf gevra het nie. Eienaars was behulpsaam en vriendelik. Het baie lekker gebly en gerus. Gevoel soos my eie huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdel M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi skoon en netjies met baie vriendelike gasvrou!

Vriendelike en aangename gasvrou en haar familie! Pragtig en skoon met al die noodsaaklikhede. Naby aan alles. Sal weer van die behuising wil gebruik maak. Rus heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Seun K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Seun K
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Was baie lekker en sal beslis weer daar oornag. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietha G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en presies wat ons nodig gehad het.

Eienaar het ons versoek om vroeër in te teken, toegeken. Baie dankie. Beslis skoon, netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy M
Gesin met klein kinders

Effektief en veilig en moeite werd.

Was heel mooi en netjiese woonstel en het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M
Gesin met klein kinders

Baie rustig en lekker gepaard met vriendelike, behulpsame diens.

68 On Hofmeyer is 'n baie lekker plek om te rus en ontspan. Die eienaar en personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolaas V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas V
Besigheidsreis

Fantasties.

Dit is uitstekende waarde vir geld. Vriendelike en uitstekende diens. Sien my weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

68 On Hofmeyr se terugvoer

Beste Mnr van Kraayenburg,

Baie dankie vir u positiewe terugvoer.

Dit was vir ons heerlik om u te akkommodeer. Ons sien uit daarna om u terug te verwelkom.

Vriendelike groete
Marisa

68 On Hofmeyr
Sonja E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja E
Gesin met tieners

Pragtige plek en eienaar baie vriendelike mens.

Sal enige tyd weer daar gaan bly. Is regtig 'n pragtige plek met baie vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desire C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desire C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asemrowende naweek, amper te kort, ek sal terugkom.

Dit was n wonderlike naweek, lekker cozy plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

68 On Hofmeyr se terugvoer

Beste Desire

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en ondersteuning.

Ons is vreeslik bly om te hoor julle het dit geniet en sien baie daarna uit om julle terug te verwelkom.

Alles van die beste.

Marisa

68 On Hofmeyr
Jeanne M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was daar vir 8 dae, en dit was heerlik.

68 On Hofmeyr st is so goed geleë, naby die see en winkels, veilig om in die aand te stap. Marisa het ons welkom geheet, dit het nie gevoel of ons in `n woonstel op iemand se erf is nie, dit was so privaat gewees, en baie skoon. Ek kan werklik mense aanbeveel om hul vakansie daar te gaan geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte F
Besigheidsreis

Rustig en stil.

Net die toilet se sitplek was los. En die koeldrank glase 'n bietjie klein. Verder geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laureen J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laureen J
Gesin met klein kinders

Alhoewel ek die meeste tyd van die naweek by 'n konferensie was, het ek die verblyf en die vriendelikheid van die eienaars baie geniet.

My familie wat by die woonhuis agter gebly het, het dit baie geniet, hulle het op die strand gaan stap en "window shopping" gedoen (want ek het die beursie by my gehad). Nie eens om van die Wi- Fi te noem nie, die twee kleinkinders was gebonde aan hulle devices.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelda C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en privaat.

Ons is baie goed verwelkom deur Marisa. Dit is baie privaat, nie iemand wat mens die hele tyd pla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niesa S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niesa S
Saam met vriende

Dit was lekker.

Ek beslis weer gaan. Ons het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mymoena G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mymoena G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam en netjies.

Ek sal weer 'n naweek by 68 On Hofmeyr bespreek, want dit was 'n aangename naweek en die omgewing is baie rustig. Net wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kamiella J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kamiella J
Saam met vriende

Time well spent while relaxing.

A home away from home, great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allan & Griet S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan & Griet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwagtinge oortref.

68 On Hofmeyer is goeie en gerieflike akkommodasie. Sentraal om omliggende dorpe en wynlande te besoek vir dag uitstappies. Die eenheid is baie skoon en prakties ingerig en die gasvrou baie aangenaam en vriendelik. Die onderdak toesluit parkering is 'n groot pluspunt. Wees egter net bedag dat daar 'n paar trappies is om toegang tot die eenheid te verkry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

68 On Hofmeyr se terugvoer

Beste Mnr Scriven,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Dit was vir ons heerlik om julle te akkommodeer.

Ons sien uit daarna om julle in die nabye toekoms terug te verwelkom.

Marisa

68 On Hofmeyr
Mariam P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariam P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice owners, accommodation was very nice and clean, I would definitely go back. Had a wonderful time, thank you.

See star rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee -jane K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee -jane K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful experience.

We were received with a warm welcome. The place was clean and tidy and everything one needs was in the cottage. I will most definitely recommend 68 On Hofmeyer and I'm planning on making use of 1 of the cottages very soon.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike ervaring.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die plek was skoon en netjies en alles wat jy nodig het is in die kothuis. Ek sal definitief 68 On Hofmeyer aanbeveel en ek beplan om een van die kothuise binnekort te besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy T
Enkelreisiger

Fantasties, baie netjies en skoon, stil en 'n plesier om daar te bly.

Sal definitief weer daar kom bly - probleem met DStv is vinnig uitgesort, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desire F - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal, gerieflik en bekostigbaar.

Was baie vriendelik ontvang. Die ligging is perfek vir die vakansie. Die akkommodasie was netjies en gerieflik met als wat nodig is om lekker gerieflik vakansie te kan hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalise M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalise M
Gesin met tieners

Ruim, volledig toegerus en baie netjies.

Vriendelik ontvang en plek regtig oulik en ruim vir gesin van 4. Redelik privaat, goeie waarde vir geld, baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie D
Saam met vriende

Aangenaam.

Plek so mooi skoon. Was lekker om nie vies te wees om in die bed te slaap nie. Positiewe kritiek: raak ontslae van die matte. Nie baie higiënies nie. Parkeerarea baie beperk. (Deur van gehuurde motor effe beskadig. Gelukkig is ons nie daarvoor gepenaliseer nie). Oor die algemeen 'n aangename ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francia F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Francia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie tevrede behalwe vir die veilige parkering wat nie bevredigend was nie.

Daar is twee eenhede wat vir verhuring verskaf word terwyl daar vir net een eenheid parkering is, tensy albei eenhede se motors klein motortjies is wat min spasie opneem. Ongelukkig het ons motor om hierdie rede 'n lelike krapmerk in die verf opgedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

68 On Hofmeyr se terugvoer

Beste Mnr Fourie
Baie dankie vir u resensie. Ons neem hierdie kommentaar ter harte aangesien ons gaste se gerief en geluk vir ons baie belangrik is, en dit ons ook sodoende die geleentheid te gee om verbeteringe aan te bring tot voordeel van ons gaste.
Ons sal beslis aandag gee aan die probleem om ons beste doen om die situasie te verbeter.
Ons hoop om julle in die nabye toekoms te verwelkom.
Vriendelike Groete
Marisa

68 On Hofmeyr
Donald & Jeanette B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Donald & Jeanette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Marissa, Henry en Theo was baie gasvry en vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Blyplek was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

68 On Hofmeyr se terugvoer

Beste Donald & Jeanette
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was vir ons heerlik om julle te akkommodeer!
Nogmaals verskriklik dankie vir die pragtige geskenk, dit pryk trots in die eenheid wat julle in tuisgegaan het.
Ons sien uit daarna om julle in die toekoms te verwelkom.
Alles van die beste.
Marisa, Henry & Theo

68 On Hofmeyr
Jessica C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica C
Saam met vriende

Hemels.

Alles was baie netjies, amper vyfster-verblyf. Sal definitief weer gebruik maak daarvan en dit aanbeveel by vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

68 On Hofmeyr se terugvoer

Baie dankie Jessica, dit was heerlik om julle hier te hê.
Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Groete tot volgende keer.
Marisa

68 On Hofmeyr
Gairoenesia P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gairoenesia P
Saam met vriende

Amazing, relaxing and peaceful!

Had an awesome stay. Already busy booking my next visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

68 On Hofmeyr se terugvoer

Dear Gairoenesia
Thank you very much for your review.
We loved having you and look forward to your next visit! A tremendous thank for leaving the unit in such spectacular condition, you were 5* guests.
Till next time.
Marisa

68 On Hofmeyr
Amanda H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H
Gesin met klein kinders

Dit was awesome, netjies, vriendelik, behulpsaam.

Baie mooi skoon, netjies, smaakvolle styl. Die gasvrou was so amazing en vriendelik en behulpsaam op alle gebiede. Sal dit vir enigeen aanbeveel. Prysklas baie goed. Het 'n lekker tyd gehad. Dankie sal weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pietie V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pietie V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Die woonstel is verskriklik netjies en ten volle toegerus. Al negatiewe punte is die vreeslik beperkte DStv en die kombuis wat nie 'n agterdeur het nie. Net 'n veiligheidshek wat in die eienaar se waskamer ingaan. Dis nogal sleg as jy wil eet en die skoonmaker staan en kyk vir jou terwyl sy stryk. Maar verder baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

68 On Hofmeyr se terugvoer

Hallo Pietie
Baie dankie vir jou terugvoering.
Ons waardeer enige terugvoering, positief en negatief, maar meestal die negatief, aangesien dit ons die geleentheid gee om veranderinge te maak tot ons gaste se voordeel.
Ons is besig om stelselmatig veranderinge aan te bring na ons oorname 'n paar weke gelede, en verseker jou dat met jou volgende besoek, hierdie probleme opgelos sal wees.
Nogmaals baie dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit.
Vriendelike groete
Marisa

68 On Hofmeyr
Danie N - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Danie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie groot, baie gemaklike en goed toegeruste tweeslaapkamerwoonstel.

Ons het baie lekker gebly in die eenheid met sy twee groot slaapkamers, yslike en goed toegeruste kombuis. Die tekort is die beperkte TV en geen WiFi. Daar is ook geen uitsig nie en die area is maar raserig met honde wat blaf en karre wat laatnag redelik vinnig verbyry. Ek verstaan die plek verander ook tans van eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip K - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en goed toegerus.

Dit was heel aangenaam. 'n Tweede afstandbeheer vir die hek en 'n sleutel sal veel gehelp het met beweging van partye.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly en die huis was perfek!

Die eienaar was baie aangenaam en ek sal dit regtig aanbeveel! 10 uit 10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en veilig.

Ons het lekker gebly. Die woonstel is netjies, ruim en goed toegerus. Veilige parkering. Louis en Elaine het ons vriendelik ontvang. Ek kan Timeless beslis aanbeveel en sal verseker weer daar wil tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brandon V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon V
Gesin met tieners

Timeless is regtig 'n ruim blyplek, baie modern en skoon. Sekuriteit is goed.

Timeless is regtig 'n baie ruim blyplek, baie modern en skoon. Sekuriteit is goed en ons is regtig hartlik verwelkom. Sal enige tyd weer hiervan gebruik maak. Rustige omgewing en kon lekker ontspan selfs met oulike braaiplekkie. Dankie Louis vir jul gasvryheid. Dit is ook naby die Mall en Inkopiesentrums. Natuurlik is die Strand 'n blok of twee weg so dit so naby alles geleë. Beveel dit aan vir enige persoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anita V
Saam met vriende

Dit was baie netjies.

Die woonstel was baie goed ingerig. Net baie warm. Daar is nie genoegsame ventilering nie en dus koel die woonstel nie af nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

68 On Hofmeyr se terugvoer

Beste Anita,

Baie dankie vir die kommentaar. Tot ons verdediging moet ek darem bevestig dat ons die afgelope maand 'n onnatuurlike hiitegolf gehad het. Daarbenewens het al die vertrekke vensters met diefwering; waaiers in al die vertrekke en oopplan leef-area met deure en vensters wat oopgehou kan word.

Nogmaals dankie vir die ondersteuning.

Groete,
Louis Foord

68 On Hofmeyr
Yolandy M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandy M
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Dit was die beste vakansie ooit Louis het ons so welkom laat voel en die plekkie is perfek vir n rustige vakansie met privaatheid! Dankie aan Lesley van LekkeSlaap vir jou vriendelikheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met vriende

Netjies, skoon, volledig toegerus en regtig waarde vir geld.

Ek kan Timeless met graagte aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elbie N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie N

Rustige, veilige, ontspanne verblyf naby die see.

Louis van Timeless is 'n baie aangename gasheer wat uit sy pad gegaan het om vir ons alles gemaklik te maak. Dit is in 'n baie rustige omgewing, veilig en netjies en lekker naby die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clive B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Clive B
Saam met vriende

Aangenaam!

Baie goeie waarde vir geld. Dis lekker sentraal in 'n rustige, stil area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters skoon, netjiese, volledig gemeubeleerde, privaat en rustige akkommodasie.

Strand is 'n skoon dorp met winkels en winkelsentrums baie nabygeleë. Selfs Kaapstad, Stellenbosch, Paarl Bellville Brackenfell is ongeveer 'n half uur se ry - bereikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunet D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet D
Gesin met tieners

Goeie, netjiese, bekostigbare verblyf!

Sien asb. die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evy G - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vir 5 dae by Timeless gebly.

Ons verblyf was absoluut wonderlik! Louis is 'n ware heer en het ons sommer uit die staanspoor tuis laat voel. It was like home away from home. Ten spyte van die talle kragonderbrekings daardie week, het ons nogtans ons verblyf terdeë geniet. 'n Terugkeer soontoe is beslis gewaarborg. Dankie Louis! Dankie LekkeSlaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, ruim akkommodasie. Baie goed toegerus.

Baie ruim, goed toegeruste akkommodasie. Vriendelike ontvangs. Sal definitief kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela M

Huis weg van die huis.

My suster en ek was verras deur die huislikheid wat ons ondervind het vandat ons die eerste keer ingestap het by Timeless. Alles was perfek. Die ruim kombuis was 'n plesier, want gewoonlik is daar net 'n kombuishoekie. Ons kon letterlik net instap en bly. Absoluut alles wat ons nodig gehad het was daar. Ons was vriendelik ontvang. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand. As ons ooit weer in die Wes Kaap gaan vakansie hou, sal Timeless beslis my eerste opsie wees vir verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magaretha V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magaretha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het `n wonderlike tyd by Louis se "Timeless" gehad!

Die eienaar, Louis Foord, was baie behulpsaam en vriendelik. Ek kan "Timeless" by enige persoon aanbeveel. Die plek is baie netjies, skoon en modern, met alles wat jy nodig het vir 'n blyplek vir 'n vakansie of naweek. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D
Saam met vriende

Heerlik gekuier en sal weer gaan.

Ek het 2 nagte oorgebly saam met vriendin en 4 kinders. Louis is 'n baie goeie gasheer en die plek was silwerskoon en baie goed ingerig, baie goed geleë en naby die swemstrand. Die grasperkie is net bietjie klein as mens kinders saam het. Dit is baie veilig vir jouself asook vir jou voertuig wat agter 'n hek is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hofmeyerstraat 68, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvz0J4aWQLUcKT0tjo7DWFC0OMWmRZoPWgvTf9oUnweVnDws7Xj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 68 Hofmeyer Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1213433 18.8341751
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem