+10

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Alberts R
Lang verblyf
4.8
Feb 2025

Ons sal vir seker weer in 69 Marlin tuisgaan volgende keer. 69 Marlin is 'n groot, gerieflike en huislike woning om in tuis te gaan. Die huis het alles en sommer nog meer om jou verblyf daar so gerieflik as moontlik te maak. Duisende dankies aan Sharon en Lynne wat ons verblyf onvergeetlik gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adriaan C
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Mei 2023

Ou, groot strandhuis ideaal vir groot gesinne. Pragtige ligging met 'n uitsig en lekker kuier-ruimte. Bietjie duur per persoon gewees. Sou graag wou sien dat die host die hoeveelheid mense in ag neem en 'n beter glyskaal verskaf vir groepe van 4 - 8. Baie aanloklik vir 'n groot gesinskuier, maar dan sou ek nuwer yskaste voorstel. Dames sal gril vir daai geroeste yskaste.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Warren H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Awesome. It was a stay of a million. The place is spacious and sleeping arrangements are plenty to accommodate all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schervaun W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2022

Beautiful, spacious house with beautiful views of the ocean, surrounded natures beautiful green trees and and chirping of birds in the morning. I would recommend 69 on Marlin to all my friends. We really had a great stay in the welcoming home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicity C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Holiday bliss. The house is perfect - it has all one needs and more and caters to all the needs of a mixed group. The location is impossible to beat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2020

Fantastic Beautiful house, everything you could want is in the house. Close to the beach and the shop, all in walking distance. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

Gerieflike verblyf. Die huis 69 Marlin was vir ons 'n groot verrassing. 'n Groot, gerieflike huis, met genoeg slaapplek, naby die see en 'n rustige atmosfeer. Dit was 'n heerlike naweek. Ons sal beslis weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jako V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2018

Fantastiese plek. Baie lekker huis in 'n stil dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
69 Marlin Drive
Thank you. Please come again soon.

Lizelda S
Kort verblyf
4.0
Nov 2017

Ideal for a big family. Well-equipped holiday home for a familiy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

69 Marlin Drive, Chintsa East, East London, 5275, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 14:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1OGJjZTg1LWI0MWEtNDUyYy1iZmNkLWU1MGQ5MjRiOTMzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 12 5 1 5 69 Marlin Drive Chintsa East 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 14:00 -32.830612120601 28.114200085402
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang