LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 69 Perissa | LekkeSlaap
+39

69 Perissa

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir 69 Perissa
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marna T - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marna T
Gesin met klein kinders

Ongelooflike uitsigte! Santorini is puik vir ’n gesin met kinders!

Die eenheid is 3 minute se stap vanaf die eksklusiewe Santorini Strand en so 7 minute se stap na Thompsons Bay, waar 'n heerlike snorkel swembad geleë is. Heerlike swembad in die kompleks vir die kinders om te speel. Die kompleks is werklik veilig en lekker stil. Dit is naby aan Ballito Junction (heerlike groot mall met elke moontlike winkel waaraan jy kan dink). Pasop net vir die blou ape, hulle kom loer nogals op jou balkon wat jy aanvang.

Hein K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein K
Gesin met tieners

Great verblyf.

Als was perfek en baie mooi.

Corien B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corien B

69 Perissa - beautiful sea views.

We enjoyed our stay at 69 Perissa, beautiful sea views, even the weather played along.

Trixie J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trixie J
Gesin met tieners

Lovely stay and would definitely stay there again!

We had a lovely stay at 69 Perissa, it is clean and spacious. It is well located, about 2.5 km from Ballito Junction Mall and an impressive Super Spar. Although fully equipped, no need to cook as there are so many restaurants and take aways in the vicinity. Beautiful view from the balcony! An altogether wonderful week and highly recommended. We will definitely be back. Thank you so much, Vanessa.

Jacques W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques W
Gesin met klein kinders

Baie lekker en goed geleë!

Perissa 69 het 'n pragtige uitsig oor die see en die uitleg was prakties. Gegewe die tydperk van die jaar (skoolvakansie) was dit goeie waarde vir geld. Die kompleks bied toegang tot 2 strande waarvan die een naaste aan Perissa baie privaat is. Ons het dit baie geniet.

Gerda P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda P
Gesin met klein kinders

Heerlike familiewoonstel om lekker te ontspan.

Pragtige woonstel met 'n see-uitsig en stapafstand van die strand. Ons het baie lekker gebly en sal graag weer gaan. Die woonstel is heerlik ingerig met al die nodige geriewe - die wasmasjien met die tuimeldroër was 'n groot plus met 'n 2 jarige.

Lizel R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizel R
Gesin met klein kinders

Ons was mal daaroor!

Ons ervaring met die verblyf by 69 Perissa was wonderlik. Het elke oggend die dolfyne vanaf die patio gesien en die strande daar is naby en fantasties.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We loved it!

Our experience with staying at 69 Perissa was amazing. Saw dolphins every morning standing on the patio and the beaches there are close by and stunning.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R1 550
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 550
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 550
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, By 69 Perissa Santorini, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArTJl92u46eIuMe8ElKVolrmBJ49Mf9aEV6kvkQTJfvX7ky3ukz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (vir 6 persone) 7 5 1 5 101 Ocean Drive At 69 Perissa Santorini 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -29.52567743018 31.226192855324
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!