Brighton Beach Akkommodasie by 69 Strand | LekkeSlaap
+30

69 Strand

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 69, Brighton Beach, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

69 Strand is 'n sensasionele wegbreekbreekplek met 'n uitsig oor die rustige Indiese Oseaan. Ons 3 selfsorg-eenhede is in Brighton Beach, 'n voorstad van die Bluff, net 15 minute se ry van Durban se dinamiese middestad af.

Daar is 3 selfsorg-eenhede met volledig toegeruste selfsorg-kombuise, oopplan-leefareas, en suite-badkamers en toegang tot die dek teen die heuwel waar gaste die 180º-uitsig kan geniet terwyl jy kyk hoe die dolfyne en walvisse baljaar. Maak gerus gebruik van die braaigeriewe en WiFi. Daar is ook veilige parkering direk buite elke eenheid beskikbaar.

Brighton Beach is bekend vir die wêreldberoemde branderplankry-plek "Cave Rock", ongerepte strande en die getypoel. Daar is verskeie rotspoele wat gaste kan ondersoek en ook uitstkende branderplankry-, duik- en visvang-plekkies. Millenium Tower, 'n ou walvisstasie-toer, 'n potjie gholf en inkopies is maar net van die doendinge in die area. Daar is ook 'n verskeidenheid restaurante en wegneemete-plekke in die area, insluitend seekos-, steak-, Sjinees- en pizza-restaurante.

Hulle is bokant Brighton Beach geleë, het almal 'n uitsig op die Indiese Oseaan en daar is trappe na die kilometer lange strand, 'n vlak laer en 10 minute se stap van ons af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir 69 Strand
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Strandweg 69, Brighton Beach, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 69 Strand het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 69, Brighton Beach, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARAh1mJgWBQo1P1jloIr2ar8XBSyzpAC61rsN9ejN8Qdh7cDZ4V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 69 Strand Road Brighton Beach 4052 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.934561021689 31.00850880146
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za