LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 69 Strand | LekkeSlaap
+30

69 Strand

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Onderste eenheid
Selfsorg.
Boonste eenheid
Selfsorg.
Strandhuis
Selfsorg.
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 13 betaal R130.

Alle gaste moet 'n geldige ID of paspoort toon.
Eenhede is beskikbaar vanaf 14:00 op die dag van aankoms.
Eenhede moet teen 11:00 ontruim wees op die dag van vertrek.
Indien gaste laat wil vertrek moet vooraf met ontvangs gereël word aangesien die volgende gaste om 14:00 verwag word. Gaste wat vroeg wil inteken moet ook vooraf met ontvangs reël. Vir laat inklok sal R50 per uur tot 10:00 gehef word en R100 per uur daarna.

Gaste se besoekers: Reëlings moet vooraf vir alle besoekers by ontvangs getref word. Gaste en besoekers aan gaste vertoef op eie risiko op hierdie terrein. Die eienaars, hul agente en/of hul werknemers sal nie aanspreeklik wees vir enige eise van watter aard ook al nie, insluitend, maar nie beperk nie, tot diefstal, beserings, verlies of skade van watter aard ook al teen die eienaars, hetsy dit uit die eienaars se versuim of nalatigheid of wat ook al voortspruit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer

Kansellasie moet in skrif aan 69 Strand gemaak word.
Kansellasies op of na die inklokdatum verbeur 100% van die volle gekwoteerde bedrag (tensy die bespreking herverhuur kan word).
Kansellasies minder as 15 dae voor die inklokdatum: 50% van die volle gekwoteerde bedrag.
Kansellasie meer as 15 dae voor die inklokdatum: 20% van die volle gekwoteerde bedrag.

Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 69, Brighton Beach, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARAh1mJgWBQo1P1jloIr2ar8XBSyzpAC61rsN9ejN8Qdh7cDZ4V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 69 Strand Road Brighton Beach 4052 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.934561021689 31.00850880146
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!