LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 6de Laan Selfsorgwoonstel | LekkeSlaap
+24

6de Laan Selfsorgwoonstel

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 20A, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

6de Laan Selfsorgwoonstel bied gehalteverblyf vir sakereisigers en vakansiegangers in die buurt De Bakke in Mosselbaai. Die area is bekend vir sy matige klimaat, goue strande en 'n rits natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede. Verskeie winkels en restaurante is naby die woonstel en net 1 km van Santos-strand af.

Let asseblief dat daar verskeie stelle trappe is, beide wat na die eiendom lei en op perseel self. Dit mag moontlik nie geskik wees vir bejaardes of gaste wat moeilik beweeg.

Die woonstel het 2 slaapkamers en is langs die hoofhuis waar die eienaars woon. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Verder is daar 'n klein leefarea en 'n oopplan-kombuis met 'n tweeplaatstoof, stoof, oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die DStv Compact-pakket en 'n DVD-speler. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

6de Laan Selfsorgwoonstel bied 'n pragtige uitsig oor die see en Mosselbaai. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel agter 'n elektroniese hek.

Die naaste lughawe is die George Lughawe, ongeveer 30 kilometer vanaf die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by 6de Laan Selfsorgwoonstel sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir 6de Laan Selfsorgwoonstel
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 6de Laan 20A, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 6de Laan Selfsorgwoonstel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 20A, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkNjMyMGFmLTc0ZTEtNDUyMy1hNjg1LTRiNDJkNmUwZjIwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 4 persone) 10 5 1 5 20A 6th Avenue De Bakke 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.18101 22.1359299
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!