LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 7 @ Brainline | LekkeSlaap
+42

7 @ Brainline

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Veronicastraat 215, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

7 @ Brainline is op 'n kleinhoewe in die stil voorstad Montana geleë en bied lieflike selfsorg-eenhede, net 15 km vanaf Pretoria se middestad.

Daar is 7 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste elk. Die eenhede het enkelbeddens wat in koninggrootte-beddens omskep kan word, koningingrootte-beddens en slaapbanke. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe.

Elke eenheid is modern ingerig en het 'n privaat kombuisie met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. WiFi en TV's met sekere DStv-kanale is ook in die eenhede beskikbaar.

7 @ Brainline is 1 km vanaf die Montana Crossing-sentrum en 2 km vanaf die Kolonnade-winkelsentrum en verskeie ander winkels en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir 7 @ Brainline
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Veronicastraat 215, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink 7 @ Brainline het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Montana Pretoria Gauteng
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Veronicastraat 215, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf146e09b70dba05d632cb44b3451c0a9171ab492169d9fe938b1e393a679fd57855e2976f1d5e93b8c8e160be4fbc7702512?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 215 Veronica Road Montana 0182 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.671679641576 28.237740597553
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!