Wonderboom Akkommodasie by 7 @ Vanderschyff | LekkeSlaap
+38
+38

7 @ Vanderschyff

  • Vanaf R600 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Schyff-straat 7, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

7 @ Vanderschyff bied verblyf in 'n ruim woonstel vir 4 gaste. Die instansie is in Annlin, Pretoria geleë.

7 @ Vanderschyff het 'n privaat ingang en 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n uitvou-enkelbed vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n gemaklike dubbelslaapbank in die sitkamer. 'n Opslaan-bababedjie is ook beskikbaar.

Daar is 'n kombuisie in die leefarea, met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware.

Veilige parkeerplek is agter 'n heining en hekke beskikbaar. Ongelukkig is rook verbode in die eenhede.

Die verblyf is naby Montana Hospitaal en Eugene Marais Hospitaal, en 6,3 km vanaf Steve Biko Hospitaal. Onderstepoort en Rosslyn, Kolonnade-winkelsentrum en die Wonderboom Junction-winkelsentrum. Die Pretoria Nasionale Dieretuin is 4,5 km ver en Wonderboom Lughawe is 6,6 km vanaf die woonstel. Die woonstel word ook maklik van die N1 af bereik.

Slaapplek

’n Bespreking by 7 @ Vanderschyff sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir 7 @ Vanderschyff
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Van Der Schyff-straat 7, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink 7 @ Vanderschyff het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Schyff-straat 7, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bd2568d97a8157d5273937f0fd8da7f2caa26d6723e1227154ffb3294d82e710a13d4256bc374e56fd44497921641240e07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 4 persone) 15 5 1 5 7 Van Der Schyff Street Annlin 0182 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.6876399 28.194459
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za