LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 7 Bayview Terrace | LekkeSlaap
+21

7 Bayview Terrace

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 26 Nov 2020 tot 19 Des 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loaderstraat 90, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 795 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

7 Bayview Terrace bied die ideale verblyf vir gesinne of groepe. Hierdie is een van die instansies met die beste ligging en beste geriewe in die area met 3 slaapkamers, 'n motorhuis, 'n swembad en uitsonderlike uitsigte.

Die woonstel strek vanaf Loaderstraat oor Bayview Terrace met toegang vanaf die motorhuis-area. Die eenheid het 'n kontemporêre, moderne ontwerp met 'n oopplan-grondvloer met 'n volledig toegeruste kombuis en eetarea met lugversorging en 'n klein binnehof inkluis. Die leefkamer met die ornamentele kaggel, lei na die patio met sontoele en 'n plonspoel wat uitsigte oor die hawe en Tafelbaai bied. Die grondvloer het lugversorging in die slaapkamer met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, met 'n aparte badkamer met 'n stort.

Op die boonste vloer is die hoofslaapkamer met lugversorging en 'n groot en suite-badkamer met Franse vensters wat lei na 'n groot balkon met sitplek en 'n ongelooflike uitsig van die dorp en Tafelberg. Die ander groot slaapkamer, ook met lugversorging, het ook 'n en suite-badkamer, met 'n bad en 'n stort. Die kamer lei na 'n balkon wat uitkyk oor die plonspoel onder en dit bied uitsigte oor die hawe.

Die kothuis het WiFi-toegang op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste. Die perseel word daagliks, behalwe op openbare vakansiedae, skoongemaak.

De Waterkant Village is na aan al die besienswaardighede in Kaapstad. Jy kan of te voet die area verken en stap na die V&A Waterfront, Groentemarkplein en KIKS. Met 'n kort taxi-rit kan jy besoek aflê aan Tafelberg, Kampsbaai en ook die wynlande. Die Village Cafe, 'n lekker ontbytplek, is reg langsaan ons ontvangskantoor. Die Cape Quarter is die naaste winkelsentrum en dis slegs 3 minute stap ver.

Slaapplek

’n Bespreking by 7 Bayview Terrace sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Loaderstraat 90, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 795
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 795
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loaderstraat 90, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzMjc5MjBkLTRhYTItNGI5Yi05NGRkLThmMGY2ZDE1ZTE1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 795  per nag (vir 6 persone) 88 Loader Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-15:00 10:00 -33.913924129219 18.415175378323
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!