4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
7 Bronze Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel met 'n uitsig oor die see. Die woonstel is in die Bronze Beach-strandfrontkompleks in Umhlanga geleë.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet, en toegang tot die balkon vanwaar gaste die uitsig oor die see kan geniet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n gaste-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea wat na die balkon lei. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n TV met volledige DStv-kanale. Daar is ook WiFi en lugversorging.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae. Gaste het toegang tot 'n oop parkeerplek agter 'n hek, en daar is motorhuise vir klein voertuie beskikbaar.
Daar is 'n swemstrand met lewensredders voor die kompleks en die hoof-swemstrand is net 100 m verder op die promenade.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 251
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 7 Bronze Beach het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang